BMW 6-reeks Gran Turismo nou beskikbaar

Nadat die BMW 6-reeks Gran Turismo in September vanjaar by die Frankfurtse Motorskou bekendgestel is, is dié model nou ook in Suid-Afrika beskikbaar. Die 6-reeks Gran Turismo (GT) vervang die 5-reeks GT in BMW se plaaslike modelreeks en twee modelle, die 640i xDrive...

Alfa Romeo Stelvio is hier

Kort nadat Alfa Romeo die nuwe Giulia op die mark gebring het, het dié Italiaanse vervaardiger vir die eerste keer met die nuwe Stelvio tot die marksegment vir sportnutsvoertuie toegetree. Die Stelvio is ‘n splinternuwe tipe Alfa Romeo, maar bied steeds ‘n vermening...

Audi se nuwe RS 5-koepee is hier

Nadat die nuwe Audi A5-reeks vroeër in 2017 bekendgestel is, is die vlagskip van dié reeks, die RS 5 Quattro-koepee so pas bygevoeg. Die nuwe RS 5 kan as die Gran Turismo-model van Audi se RS-reeks beskou word aangesien hy verkverrigting en sportierwe strilering met...

Padindrukke: Mahindra Pik-Up S 10 dubbelkajuit 4×4

Deur Daantjie Badenhorst   Toe Mahindra in 2004 sy hertoetrede tot die Suid-Afrikaanse mark gemaak het na ‘n afwesigheid van ‘n paar jaar was die Scorpio-sportnutsvoertuig die eerste model wat bekendgestel is. Drie jaar later is die bakkie-weergawe, bekend as die...

Toyota Land Cruiser Prado opgeknap

Sedert sy aanvanklike bekendstelling is die Toyota Land Cruiser Prado die erkende koning van viewielaangedrewe voertuie op die Sud-Afrikaanse mark.

Motornuus en padindrukke

Benodig u inligting oor ‘n spesifieke model?

Audi se nuwe RS 5-koepee is hier

Audi se nuwe RS 5-koepee is hier

Nadat die nuwe Audi A5-reeks vroeër in 2017 bekendgestel is, is die vlagskip van dié reeks, die RS 5 Quattro-koepee so pas bygevoeg. Die nuwe RS 5 kan as die Gran Turismo-model van Audi se RS-reeks beskou word aangesien hy verkverrigting en sportierwe strilering met...

read more
Nuwe Subaru XV

Nuwe Subaru XV

Die nuwe Subaru XV wat in Julie 2017 in Suid-Afrika bekendgestel is,  is ‘n oorkruisvoertuig met Subaru se bekende simmetriese vierwierlaandrywingstelsel en ‘n nuwe Boxer-enjin van twee liter. Die nuwe model het ook die groter modelle se X Mode-stelsel wat sy...

read more

SOEK

MOTORFOTOS

Sien meer in Gallery