2019 Motor-van-die-Jaar se finaliste is bekend

0 Comments

Die 12 finaliste van die Autotrader SA en SA Gilde van Motorjoernaliste (SAGMJ) se 2019 se Motor van die Jaar is:

  • Alfa Romeo Stelvio
  • Mercedes Benz A Class
  • Nissan Micra
  • Volvo XC40
  • Porsche Cayenne
  • Hyundai Kona
  • Suzuki Swift
  • Suzuki Jimny
  • Mitsubishi Pajero Sport
  • Renault Duster
  • Honda Civic Type R
  • Lexus ES

 

Hierdie finaliste sal nou deur die kompetisie se jurielede in die volgende 4 maande geevalueer word, waarna die motor van die jaar in April 2019 aangekondig sal word.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.