Ses jaar gelede het FAW Trucks ‘n model op die mark gebring wat sedertdien ‘n belangrike rol in dié vervaardiger se sukses op die Suid-Afrikaanse mark gespeel het. Die 8.140 FL is miskien die kleinste model in die plaaslike FAW-vragmotorreeks maar ondanks sy kompakte afmetings is dit ‘n praktiese en veelsydige werkesel wat groot byval […]
Read MoreDie Peugeot 2008 SUV is Suid-Afrika se Motor van die Jaar vir 2021. Die algehele derde plek is deur die BMW 4-reeks ingeneem, terwyl die Toyota Hilux dubbelkajuit as naaswenner gekies is. Benewens sy alghele oorwinning en Motor van die Jaar-titel vir 2021 het die Peugeot 2008 ook die jurie se toekenning vir uitnemendheid gewen. […]
Read MoreToyota Suid-Afrika Motors (TSAM) het pas aangekondig dat bestellings vir die Corolla Cross, wat in November vanjaar bekendgestel word, reeds op dié vervaardiger se webtuiste geplaas kan word. Twee enjin keuses sal beskikbaar wees, naamlik die 1,8 liter vier-silinder enjin met sestien Kleppe asook die hibriede-kragbron van 1,8 liter wat ook pas vir die Corolla […]
Read MoreMahindra het pas ‘n beperkte model by sy Scorpio S 11-reeks gevoeg vir gesinne wat hul voertuie vir avontuurritte wil gebruik. Die Scorpio S 11 Adventure , wat gebaseer is op die 4×4-model en reeds by handelaars landwyd beskikbaar is, word met ‘n aantal bykomende kenmerke toegerus. Die bekende mHawk 2,2 liter-turbo-diesel enjin wat in […]
Read MoreSedert sy bekendstelling teen die einde van 2019 het die nuwe geslag Hyundai Atos groot byval onder kopers van intreevlakmotors gevind, en nou is die reeks uitgebrei met die toevoeging van die AMT. Die Atos AMT word aangedryf deur dieselfde 1,1 liter vier-silinder enjin as die handratmodel; hierdie enjin lewer 50 kW teen 5 500 […]
Read MoreDie Ford-motormaatskappy van Suid-Afrika (FMCSA) het aangekondig dat nóg ‘n spesiale weergawe van die Ranger binnekort in Suid-Afrika beskikbaar sal wees. Die Ranger Strormtrak sal die gaping tussen die Wildtrak en die Raptor vul en voornemende kopers sal tussen ‘n 4×2 en ‘n 4×4 kan kies. Die bekendstelling van die Stomtrak volg op die sukses […]
Read MoreRenault het pas sy jongste kompakte oorkruisvoertuig in Suid-Afrika bekendgestel. Die Kiger is die Suid-Afrikaanse plaasvervanger vir die Sandero, wat steeds in ‘n nuwe weergawe in ander dele van die wêreld beskikbaar is. Die Kiger volg die hedendaagse neiging van klein oorkruisvoertuie wat die kenmerke van ‘n luikrug met dié van ‘n sportnutsvoertuig kombineer. Die […]
Read MoreToyota het pas sy RAV 4-reeks uitgebrei met die bekendstelling van die GX Hybrid, wat die jongste hibriedetegnologie met modelle soos die Prius en die Corolla Hybrid deel. Die RAV 4 Hybrid word aangedryf deur ‘n 2,5 liter viersilinder enjin met regstreekse inspuiting en die Atkinson-siklus wat ook in die Corolla Hybrid gebruik word. In […]
Read MoreIn 1997 het Toyota die eerste model met ‘n hibriede-enjin internasionaal bekendgestel. Die Prius was ‘n toonaangewende motor wat petrol- en elektriese krag vir die eerste keer gekombineer het, en nou het Toyota ook besluit om sy hibriede-tegnologie vir die eerste keer vir die Corolla beskikbaar te stel. Dit was veral in reaksie op onlangse […]
Read More