Breaking News

Audi se Q-vlagskip eindelik hier

Die vlagskip van Audi se Q-reeks is pas in Suid-Afrika bekendgestel.

Die Audi Q8 is ‘n vermenging van die sportiewe stilerings-eienskappe van ‘n koepee en die veelsydigheid van ‘n sportnuts voertuig, en die ruim binnekant met ‘n aanpasbare bagasieruim, gevordere veerstelsel en  vindingryke bestuurs-hulpmiddels maak die Q8 uiters geskik vir werk en ontspanning.

Die Q8 is korter, breër en laer as die Q7, en hoewel dit ‘n sportnuts-koepee is, maak die asafstand van byna drie meter dat hy ruimer as enige van sy regstreekse mededingers is. Daar is drie afsonderlike sitplekke wat vorentoe en agtertoe geskuif kan word soos dit nodig is, en wanneer die sitplekke platgevou word, is die kapasiteit van die bagasieruim 1 755 liter.

Die Q8 is die volgende stap in die ontwerp-rigting wat Audi met die nuwe A8 begin inslaan het, en wat mettertyd op die hele reeks te sien sal wees. Die opvallende nuwe sierrooster staan regop en beskik oor ‘n agthoekige ontwerp; ‘n wye masker, wat in ‘n kontrasterende kleur bestel kan word, verbind die hoëdefinisie- LED Matrix-kopligte wat ook oor dagryligte beskik. Die kant van die motor het ‘n koepee-agtioge voorkoms, met ‘n skuins agterkant. Aan die agterkant is daar ‘n strook wat oor die agterklap strek en die LED-agterligte met mekaar verbind.  Hierdie strook, wat in swart afgewerk is, en ‘n geïntegreerde ligstrook bevat, beklemtoon die Q8 se breedte en is ‘n kenmerk van al Audi se topmodelle. Die Q8 is beskikbaar in twaalfkeure, waaronder tien metaalkleure. Een daarvan is Dragon Orange, wat eksklusief vir die Q8 beskikbaar is.

Met sy grondvryhoogte van 254 mm, kort oorhange, afdraandebeheer en Audi se bekende quattro-vierwiel aandrywing-stelsel kan die Q8 byuna enige terrein baasraak. Die aanpas-baere lugvering wat standaard toerusting is, het gemak- en sport-verstellings en die ryhoogte is verstelbaar volgens behoefte.

Daar is tans net een model beskikbaar, naamlik die Q8 55 T FSI quattro; die 45 TDI sal later by die reeks gevoeg word. Die 55 T FSI se turbo-aangejaagde V6-enjin van drie liter lewer 250 kW teen 5 000 opm en wringkrag van 500 Nm teen tussen 1 370 en 4 500 opm. Die Q8 kan binne  5,9 sekondes van 0 tot 100 km versnel en sy top-snelheid is elektronies beperk tot 250 km/h. Die kragbron is selfs meer doeltreffend as gevolg van die gebruik van ligte hibriede-tegnologie. Wanneer daar gerem word, kan 12 kW na die battery gevoer word; dit maak ook dat daar lank gery kan word deur die enjin te deaktiveer, asook ‘n stop-en-aansit stelsel wat by 22 km/h begin werk. Dit verminder brandstof verbruik met tot 0,7 liter per 100 km.

Die binneruim van die Q8 is uiters luuks afgewerk. Die maklik verstaanbare simbole weerspieël Audi se digitale presisie.  Die sentrale fokuspunt is die MMI-raakskerm wat byna in ‘n swart oppervlak saamsmelt wanneer dit afgeskakel is. Alles in die binnekant vorm ‘n logiese eenheid, van die strookm wat die luguitlate bevat, tot die wye konsole waarin die Tiptronic-ratkieser gemonteer is.

Die sitplekke het leer-bekleedsel as standaard toerusting, met leer, ‘n kombinasie van leer en Alcantara en Valcona-leer wat opsioneel beskikbaar is; kopers kan kies tussen bruin, swart, grys oif beige afwerking. Diegene wat die S-Line- sport pakket kies, kry sport-sitplekke in Valcona-leer met die S-embleem in die rugleunings van die voor-sitplekke geborduur.  Die Q8 het viersone-klimaat beheer met aparte kontroles vir die agterste insittendes as standaard toerusting. Die motor se binneruim en agterklap kan oop- of toegesluit word sonder óm ‘n sleutel te gebruik; dit moet net naby wees.

Daar is twee MMI-raakskerms; die boonste een van 10,1 duim word gebruik om die navigasie- en inligting-en-vermaak stelsel te beheer en die onderste een van 8,6 duim is vir die klimaat beheer. Die motor reageer op stem-opdragte en as ‘n mens byvoorbeeld sê: “ek is honger”, kan die navigasie-stelsel die naaste restaurant opspoor.  Die Q8 het Audi se Virtual Cockpit, wat aan die stuurkajuit van ‘n vliegtuig herinner, in die plek van ‘n gewone instrumente-paneel as standard toerusting. Daar is ook ‘n vertoon paneel op die voorruit wat belangrike inligting, soos die aanwysings van die navigasie-stelsel, gee. Om ‘n slimfoon aan die motor se lugdraad te koppel, is baie maklik en data kan maklik oorgedra word . Diegene wat iPhones besit, sal mettertyd hul slimfone koordloos kan laai, terwyl Apple Car Play en Android Auto-versoening standaard toerusting is.  Die gevorderde Bang & Olufsen-klankstelsel beskik oor 23 luidsprekers.

Die Q8 beskik oor verskeie hulpmiddels wat die lewe soveel makliker vir die bestuurder maak. Daar is ‘n stelsel wat dit vir die bestuurder makliker maak om in die nag te sien; dit gebruik ‘n infrarooi kamera om voetgangers en groot wilde diere te bespeur; dit word met ‘n geel raam in die Virtual Cockpit aangedui. Verder is aanpasbare spoedbeheer, aktiewe baanhulp en ‘n voorbotsing-sensor standaard toerusting. Die baanhulp bespeur strepe op die pad, pad-oppervlaktes, voertuie in aangrense bane, asook voertuie wat verder vorentoe ry. Die aanpasbare spoed-beheer stelsel beheer die versnelling en remming van die motor na aanleiding van inlgting wat deur die motor se senors gegee word, data van die navigasiestelsel en verkeerstoestande. Dit pas ook aan by heersende snelheidsperke, en verminder spoed voor draaie en verkeersirkels. Dit pas ook aan by die gekose bestuurs program en ondersteun die voordele van die ligte hibriedestelsel. Die noodbystand stelsel verseker veiligheid in uitsonderlike omstandighede en kan binne die beperkinge van die stelsel bespeur wanneer die bestuurder onaktief is of nie op die pad konsentreer nie. Dit waarsku die bestuurder met visuele en hoorbare tekens asook kort aktivering van die remme om op te tree en wanneer die bestuurder nie reageer nie, neem die stelsel beheer en bring die voertuig tot stilstand.

Benewens die standaard model is daar ook drie S-Line-pakkette beskikbaar, naamlik S-Line Black, S-Line Platium en S-Line Sports. Die S-Line Black-pakket bestaan uit hoëglans swart afwerking, swart buitespieëls, swart dakrelings, 22 duim allooiwiele en rooi remknypers. Die Paltinum het die S-Line-buiteafwerking, ‘n grys masker wat die kopligte verbind, aanpasbare lugvering, 22 duim allooiwiele en rooi remknypers. Die S-Line Sports-pakket beskik oor ‘n aantal bykomende kenmerke aan die binnekant, soos vierledige lendesteun verstelling vir die voorsitplekke, dekoratiewe panele in geborselde aluminium met matafwerking en  skermplate in die deure met die S-embleem.

Die prys van die Saudi Q8 55 T FSI quattro Tiptronic, wat Audi se Freeway-onderhoudsplan wat vir vyf jaar of 100  000 km geldig is, is R1 388 000.

56 thoughts on “Audi se Q-vlagskip eindelik hier

  1. Remarkable issues here. I’m very satisfied to look your post.
    Thank you a lot and I am having a look ahead to touch you.
    Will you please drop me a e-mail?

  2. With havin so much content do you ever run into any problems of plagorism
    or copyright violation? My site has a lot of
    unique content I’ve either written myself or outsourced but it
    looks like a lot of it is popping it up all over the web without my authorization. Do you know any methods to help prevent
    content from being ripped off? I’d truly appreciate it.

  3. Wow, amazing weblog format! How lenghy have yyou been running a blog for?
    you make running a blog look easy. The overall look of your web site
    is magnificent, let alone the content material!

  4. certainly like yоur wеbsіte howevr you have to checҝ tthe spellіng on quife
    a few of your posts. Many of them are rife witһ spelling ssues and I to find it very troublesome
    to inform the reality however I’ll certainly come Ьack aɡаin.

  5. Hi i am kavin, its my first time to commenting anyplace, when i
    read this article i thought i could also make comment due to this sensible article.

  6. Oh my goodness! Incredible article dude! Thank you, However I am going through troubles with your RSS.
    I don’t know why I cannot join it. Is there anybody getting identical RSS issues?
    Anyone that knows the answer can you kindly respond? Thanx!!

  7. Sweet blog! I found it while searching on Yahoo News.

    Do you have any tips on how to get listed in Yahoo News?
    I’ve been trying for a while but I never seem to get there!
    Cheers

  8. I really liқe what youu guys tend to be up too.
    Such clever work and coverage! Keeр up the amazing works guys I’ve incorporated you guys to blogroll.

  9. whoah this blog is excellent i love reading your posts.
    Stay up the great work! You know, a lot of individuals are looking around for this information, you
    can help them greatly.

  10. I’ve read several good stuff here. Certainly value bookmarking for revisiting.
    I surprise how a lot attempt you place to create this sort of wonderful informative web site.

  11. I’ve learn some good stuff һere. Definitely worth bookmarking for revisiting.
    I surpгise how a lot effort you set to create the sort of grеat informative site.

  12. Every weekend i used to visit this website, for the
    reason that i want enjoyment, for the reason that this this web site conations in fact nice funny data too.

  13. It’s in point of fact a great and helpful piece of information. I’m happy that you shared this helpful information with us.
    Please keep us informed like this. Thank you for sharing.

  14. I was wondering if you ever thought of changing the page layout of
    your blog? Its very well written; I love what youve got to say.

    But maybe you could a little more in the way of content so people
    could connect with it better. Youve got an awful lot of
    text for only having one or two pictures. Maybe you could space it out better?

  15. If you are going for finest contents like I do, simply visit this web page all the time because it offers
    feature contents, thanks

  16. Write more, thats all I have to say. Literally, it seems as though you relied on the
    video to make your point. You definitely know what youre talking about,
    why throw away your intelligence on just posting videos to your site when you could be giving us something
    enlightening to read?

  17. Greetings from Los angeles! I’m bored to death at work so I decided
    to check out your site on my iphone during lunch break.
    I love the info you provide here and can’t wait to take a look when I get home.
    I’m amazed at how quick your blog loaded on my cell phone ..
    I’m not even using WIFI, just 3G .. Anyways, wonderful site!

  18. Hi everyone, it’s my first go to see at this website, and paragraph is actually fruitful in support of me, keep up posting these articles.

  19. It’s very straightforward to find out any topic on web as compared to books, as I
    found this paragraph at this web site.

  20. I want to to thank you for this very good read!!

    I definitely loved every bit of it. I have got you book-marked to look at new
    stuff you post…

  21. Every weekend i used to go to see this web site, for the reason that i wish for
    enjoyment, as this this web site conations genuinely good funny information too.

  22. My brother recommended I might like this web site. He was totally right.
    This post truly made my day. You cann’t imagine simply how much
    time I had spent for this info! Thanks!

  23. certainly like your website but you have to take a look at the spelling on several of your posts.
    Many of them are rife with spelling issues and I to find it very bothersome to inform the truth then again I’ll certainly come again again.

  24. I’ve been surfing online more than three hours today, yet
    I never found any interesting article like yours.

    It is pretty worth enough for me. In my view, if all site owners and bloggers made good content as
    you did, the internet will be much more useful than ever before.

  25. Howdy! I know this is kind of off topic but I was wondering if you knew where I could get a captcha plugin for my comment form?
    I’m using the same blog platform as yours and I’m having problems finding one?

    Thanks a lot!

  26. Simply want to say your article is as astounding.
    The clarity in your post is simply cool and i could assume you’re an expert
    on this subject. Fine with your permission allow me to
    grab your RSS feed to keep updated with forthcoming post.
    Thanks a million and please carry on the gratifying
    work.

  27. It’s awesome designed for me to have a website, which is good in support of
    my know-how. thanks admin

  28. Heya i am for the first time here. I came across this board and I find It truly useful & it helped me out a lot.
    I hope to give something back and aid others like you aided me.

  29. What’s up to all, the contents present at this web site are in fact amazing for people knowledge, well,
    keep up the nice work fellows.

  30. I’m not sure why but this blog is loading very slow for me.
    Is anyone else having this problem or is it a issue on my end?
    I’ll check back later on and see if the problem still exists.

  31. Woah! I’m really enjoying the template/theme of this blog.
    It’s simple, yet effective. A lot of times it’s difficult to get that “perfect balance” between superb usability and visual appeal.
    I must say you have done a fantastic job with this. Additionally, the blog loads
    super fast for me on Safari. Outstanding Blog!

  32. I was recommended this website through my cousin. I am no longer positive whether or not this publish is written by way of him as nobody else understand such detailed about my problem.
    You are wonderful! Thank you!

  33. I’m not that much of a internet reader to be
    honest but your blogs really nice, keep it up!
    I’ll go ahead and bookmark your website to come back later.
    Cheers

  34. Hi, I do think this is a great blog. I stumbledupon it 😉 I’m going
    to return once again since I book marked it. Money and freedom is the best way to change, may you be rich and continue to guide others.

  35. Oh my goodness! Impressive article dude! Many thanks, However I am encountering issues
    with your RSS. I don’t know the reason why I am unable to join it.

    Is there anybody getting similar RSS problems? Anyone who knows the answer can you kindly respond?

    Thanx!!

  36. Good post. I learn something new and challenging on blogs I
    stumbleupon every day. It’s always interesting to read
    articles from other authors and practice a little something from their websites.

  37. I wanted to thank you for this great read!!

    I definitely loved every little bit of it. I’ve got
    you book-marked to check out new stuff you post…

  38. I think this is among the most important info for me. And i
    am glad reading your article. But wanna remark on some general things, The web site style is ideal, the
    articles is really nice : D. Good job, cheers

  39. I’m gone to say to my little brother, that he should also pay a quick visit this weblog on regular basis to get updated from most up-to-date news update.

  40. Wonderful blog! I found it while browsing on Yahoo News.
    Do you have any suggestions on how to get listed in Yahoo News?
    I’ve been trying for a while but I never seem to
    get there! Cheers

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.

%d bloggers like this: