Motorverkope Mei 2019

VW steeds top passasiersmotor-verkoper. Toyota algeheel topverkoper van voertuie.   Volgens NAAMSA se verkoopsyfers vir Mei 2019, is daar geen twyfel oor watter motors Suid-Afrika se gunstelinge is nie. Die dae toe Toyota die passasiers-mark oorheers het, is lank...

Motorsportverslag: Week 23: 26 Mei tot 2 Junie

Deur Neels Rabe. MotoGP Sondag 2 Junie 2019. Die Italiaanse GP vind plaas op Mugello waar dit ‘n see van geel is om plaaslike held, Valentino Rossi, te ondersteun. Ongelukkig sukkel die Yamahas vanjaar met te min krag, terwyl Honda en tradisioneel Ducati se krag...
VW brei Kombi-reeks uit

VW brei Kombi-reeks uit

Sedert die bekendstelling van Volkswagen se T6-reeks in Suid-Afrika in 2015 is byna 5 000 eenhede verkoop en nou is die reeks uitbegrei met die toevoeging van ‘n nuwe Kombi-model. Die enigste Kombi wat tot dusver met die diesel enjin met twee turbo-aanjaers en die...