Kategorie: Audi

Audi TT opgeknap

Die derde geslag van Audi se TT-reeks is pas opgeknap met ‘n meer aggressiewe voorkoms, kragtiger enjins en meer standaardkenmerke as voorheen. Die nuwe reeks bou voort op die
MotorPlus no comments

Motorsportnuus – week 32

Die vonke het die naweek van 3 en 4 Augustus op die internasionale motorsportfront behoorlik gespat. Motorplus se Neels Rabe vertel: F1 In Hongarye is dit vir die eerste keer
MotorPlus no comments

Motorsportverslag: Week 19

Deur Neels Rabe. DTM, Hochenheim, Duitsland Suid-Afrikaners Sheldon van Der Linde (BMW) en Jonathan Aberdeen (Audi) het Saterdag 4 Mei hul debuut in die Duitse Toermotor (DTM) -reeks op
MotorPlus no comments

Audi se Q-vlagskip eindelik hier

Die vlagskip van Audi se Q-reeks is pas in Suid-Afrika bekendgestel. Die Audi Q8 is ‘n vermenging van die sportiewe stilerings-eienskappe van ‘n koepee en die veelsydigheid van ‘n
MotorPlus no comments

Twee nuwe Audi RS-modelle nou beskikbaar

Sedert die bekendstelling van Audi Sport in 2016 as ‘n onderafdeling van Audi het verkope van dié Duitse vervaardiger se hoëverrigtings-modelle skerp toegeneem; in 2018 is daar 28% meer
MotorPlus no comments

Audi se sportiewe S4

Onder die enjinkap van die nuwe S4 is ‘n turbo-aangejaagde V6-enjin wat 260 Kw en ‘n wringkrag van 500 Nm tussen 1 370 en 4 500 opm lewer.
MotorPlus no comments

Audi se nuwe RS 5-koepee is hier

Nadat die nuwe Audi A5-reeks vroeër in 2017 bekendgestel is, is die vlagskip van dié reeks, die RS 5 Quattro-koepee so pas bygevoeg. Die nuwe RS 5 kan as
MotorPlus no comments

Audi stel nuwe Q5 bekend

Die tweede geslag van hierdie gewilde luukse sportnutsvoertuig is pas hier bekendgestel, en drie modelle sal aanvanklik beskikbaar wees.
MotorPlus no comments

Audi A5 Cabriolets is nou toegevoeg tot A5-reeks

Na die bekendstelling in die begin van 2017 van die Audi A5 en S5-koepee en Sportback is dié reeks nou voltooi met die toevoeging van die afslaankapweergawes van dié
MotorPlus no comments