BAIC se BJ 40 Plus is oppad.

BAIC se BJ 40 Plus is oppad.

Deur Daantjie Badenhorst.   BAIC het aangekondig dat hy sy plaaslike model-reeks in 2020 gaan uitbrei met die toevoeging van die BAIC BJ 40 Plus. Die BJ 40 Plus is ‘n ware sportnuts-voertuig met ‘n vierwiel-aandrywing-stelsel met ‘n laestrek-funksie wat...