Padindrukke: Isuzu X-Rider

Padindrukke: Isuzu X-Rider

In 2016 het General Motors ‘n nuwe model by die Isuzu KB-reeks gevoeg wat aanvanklik net ‘n beperkte model sou wees maar, weens groot aanvraag, ‘n permanente deel van die reeks geword het. Die X-Rider het trouens so gewild geword dat ‘n 4×4-weergawe en ‘n X-Rider...
Produksie van Ford Ranger Raptor begin in SA

Produksie van Ford Ranger Raptor begin in SA

Ford Suid-Afrika het amptelik begin om die Ford Ranger Raptor-bakkies te bou. Die eerste tien eenhede van die “bakkie-van-alle-bakkies”, Ford se langverwagte Ranger Raptor, het pas van die produksielyn van Ford se fabriek in Silverton, Pretoria, afgekom,...
Padindrukke: GWM Steed 5 2,2 MPI SX Dubbelkajuit

Padindrukke: GWM Steed 5 2,2 MPI SX Dubbelkajuit

Deur Daantjie Badenhorst. In 2007 het Great Wall Motors (GWM) die eerste Chinese motorvervaardiger geword wat tot die Suid-Afrikaanse mark toegetree het. Terwyl ander Chinese vervaardigers, soos Fudi, Soyat, Meiya, Gonow, Foton gefaal het om die Suid-Afrikaanse...