Legendariese Borgward is op pad terug

MotorPlus.co.za In die laat 1950’s was die Borgward Isabella een van die topverkoper-motors in Suid-Afrika, maar in 1962 het dié motor van die mark verdwyn toe Bogward van die internasionale mark onttrek het. Daar is egter nou goeie nuus, naamlik dat dié Duitse...