Kategorie: Ford

Hulde aan Perana-man Basil Green

Deur Daantjie Badenhorst. Die Suid-Afrikaner, Basil Green, wat die Perana-neem op die wêreldkaart gesit het, is sopas tydens die onlangse Concours South Africa-geleentheid wat by Steyn City gehou is,
MotorPlus no comments

Ford Mustang opgeknap

Sedert sy aanvanklike Suid-Afrikaanse bekendstelling in 2016 het die Ford Mustang die gewildste sportmotor op die Suid-Afrikaanse mark geword, en nou is die opgeknapte weergawe in Suid-Afrika beskikbaar. Ons
MotorPlus no comments

Ford begroet Le Mans met spesiale motors

Die slagordes is opgestel en alles is gereed vir vanjaar se Le Mans-uithou-wedren wat op 15 en 16 Junie vanjaar plaasvind. Dit is vanjaar die vyftigste herdenking van Ford
MotorPlus no comments

Ford Ranger Raptor geloods

Die Baja Bakkie Die lang wag is eindelik verby. Nadat Ford onlangs sy opgekanpte Ranger en Everest bekend gestel het, is die bakkie waarna soveel geesdriftiges uitgesien het, in
MotorPlus no comments

Ford se Everest vernuwe

Kort nadat Ford groot veranderinge aan sy Ranger-reeks aangekondig het, het dit tyd geword om die Everest ook ingrypend op te knap. Volgens Doreen Mashinini, Ford se algemene bemarkingsbestuurder,
MotorPlus no comments

Ford Ranger opgeknap

Ford het sopas die jongste weergawe van sy uiters gewilde Ranger-reeks in Suid-Afrika bekendgestel en dié nuweling beloof om nuwe standaarde vir bakkies te stel. Hoewel die beproefde 2,2
MotorPlus no comments

Ford begin nuwe Ranger vervaardig

Produksie van die jongste weergawe van Ford se gewilde Ranger-bakkiereeks het pas by dié maatskappy in Silverton in Pretoria ‘n aanvang geneem.Die reeks, wat ook die heel eerste Ranger
MotorPlus no comments

Ford Capri ‘n halfeeu oud

Deur Daantjie Badenhorst. Daar was tot dusver min motors wat met ‘n vier-, ses- of agtsilinderenjin beskikbaar was, en wat só ontwerp is dat dit moontlik was dat enjins
MotorPlus no comments

Ford knap sy Transit en Tourneo Custom op

In 2013 het Ford SA na die marksegment vir minibusse en paneelwaens teruggekeer met die bekendstelling van die Transit en Tourneo Custom, wat al jare lank in Brittanje gewild
MotorPlus no comments

Intreevlak-Eco Sport kry petrolenjin

Toe die opgeknapte weergawe van Ford se gewilde Eco Sport vroeër vanjaar bekendgestel is, was daar net een intreevlak-model, die Ambiente TDCi. Daar is egter nou nog ‘n enjinkeuse
MotorPlus no comments