Mégane Renault Sport (RS) 2018

Mégane Renault Sport (RS) 2018

Renault se nuwe blitsbuks is hier Sedert die bekendstelling van die vierde geslag van Renault se Mégane-reeks in 2017 het geesdriftiges uitgesien na die toevoeging van die hoë verrigtingsmodel van die reeks, die RS (Renault Sport). Die goeie nuus is dat dié model, wat...
BMW 6-reeks Gran Turismo nou beskikbaar

BMW 6-reeks Gran Turismo nou beskikbaar

Nadat die BMW 6-reeks Gran Turismo in September vanjaar by die Frankfurtse Motorskou bekendgestel is, is dié model nou ook in Suid-Afrika beskikbaar. Die 6-reeks Gran Turismo (GT) vervang die 5-reeks GT in BMW se plaaslike modelreeks en twee modelle, die 640i xDrive...