Breaking News

GWM

GWM se P-reeks eindelik hier

07/12/2020

In 2007 was Great Wall Motors (GWM) die eerste Chinese vervaardiger wat tot die Suid-Afrikaanse mark toegetree het, en deur die jare het dié vervaardiger homself in die Suid-Afrikaanse mark gevestig. Die jongste bakkie uit die GWM-stal, die P-reeks, is pas in Suid-Afrika bekendgestel; die reeks is as ‘n enkel- en dubbelkajuit beskikbaar, en twee […]

Read More

Padindrukke: GWM Steed 5 2,0 VGT SX dubbelkajuit

25/02/2020

Deur Daantjie Badenhorst.   In 2007 was Great Wall Motors (GWM) die eerste Chinese motor-maatskappy wat tot die Suid-Afrikaanse mark toegetree het. Verskeie maatskappye wat daarna gevolg het, soos Foton, Meiya, Gonow en ander, het gou van die toneel verdwyn maar GWM het sy produkte gedurig verbeter en volhoubaar gebly. Een rede vir sy sukses […]

Read More

GWM se “P”- bakkie het groot planne

09/10/2019

“Great Wall Motors” het pas sy jongste bakkie-reeks, die P-reeks, aan die wêreld bekendgestel. Met hierdie nuwe bakkie-reeks beoog dié Sjinese maatskappy om ‘n plek onder die voorste bakkie-vervaardigers in te neem. Die P-reeks kry sy naam van die woorde “Power”, “Peak” en “Perfect” en met die nuwe reeks wil GWM groot vervaardigers soos Ford […]

Read More

GWM wys voorskou van nuwe bakkie

25/04/2019

Great Wall Motors het pas ‘n voorskou gewys van ‘n nuwe bakkie wat vandeesmaand by die Shanghai-motorskou in China bekendgestel gaan word. Dié Chinese maatskappy het twee foto’s gewys van ‘n vierwiel-aangedrewe model wat toegerus sal word met veldry-spesifieke kenmerke soos ‘n voorste wenas, drie ewenaarslotte (voor, in die middel en agter) en ‘n snorkel; […]

Read More

GWM verbeter naverkoopdiens vir bakkies

05/03/2019

In Maart 2007 het Great Wall Motors (GWM) die eerste Chinese motorvervaardiger geword wat tot die Suid-Afrikaanse mark toegetree het en sedertdien het dié vervaardiger se bakkies toenemend gewild geword te midde van voortdurende verbetering. Die mees onlangse toevoeging tot die reeks was die nuwe weergawe van die Steed 5, wat ‘n paar detailveranderinge gekry […]

Read More

Padindrukke: GWM Steed 5E 2,4 SX dubbelkajuit

15/10/2018

Basiese Dubbelkajuit gee meer waarde. Deur Daantjie Badenhorst. Die meeste vervaardigers probeer met net een reeks om in die Suid-Afrikaanse bakkiemark mee te ding, maar minstens twee het meer as twee modelreekse op die mark. Nissan gaan byvoorbeeld voort met sy NP 300 Hardbody wat hoofsaaklik as werkesel gebruik word, terwyl die Navara in die […]

Read More

Padindrukke: GWM Steed 5 2,2 MPI SX Dubbelkajuit

25/09/2018

Die GWM Steed 5 2,2 MPI SX Dubbelkajuit is die goedkoopste dubbelkajuitbakkie op die Suid-Afrikaanse mark. Daar is twee modelle met die 2,2 liter-enjin beskikbaar, naamlik die standaardmodel en die SX, die onderwerp van hierdie toets. Die enjin waarmee hierdie modelle toegerus is, is dieselfde as dié wat die GWM-bakkies nog altyd in Suid-Afrika gehad het.

Read More

Haval brei reeks uit met die H6 C

06/09/2017

Met die vrystelling van die Haval H2 in Mei 2017, het die Suid-Afrikaanse motormedia dit as die beste Chinese voertuig wat tot dusver hier bekendgestel is, beskryf. Nou is die reeks, wat ook uit die H1 en die H6-sportnutsvoertuie bestaan, uitgebrei met die bekendstelling van die H6 C-model. Die C in die H6 C se […]

Read More

Haval SA gee ondersteuning aan GWM-eienaars

25/07/2017

  Sedert GWM (Great Wall Motors) in 2007 tot die Suid-Afrikaanse mark toegetree het, is meer as 55 000 eenhede van dié maatskappy se voertuie verkoop. Die meeste hiervan was bakkies en baie van hulle is nog op ons land se paaie. Nou het die maatskappy besluit om eienaars van voertuie wat nie meer onder […]

Read More

GWM Steed 5. Goedkoopste turbodiesel-bakkie in die land

13/07/2017

GWM is nou 10 jaar al in Suid-Afrika. Daar is tans vier GWM Steed 5-enkelkajuitbakkies beskikbaar en veral die 2,0 VGT Workhorse, die goedkoopste turbodieselbakkie op die Suid-Afrikaanse mark, bied goeie waarde vir geld.

Read More
%d bloggers like this: