Hino 500-reeks uitgebrei

Hino 500-reeks uitgebrei

Sedert sy bekendstelling in 2017 het die Hino 500 Wide Cab-reeks ‘n gunsteling in die Suid- Afrikaanse vragmotormark geword, en nou is twee modelle by die reeks gevoeg. Die 1627 Crew Cab is beskikbaar met ‘n handratkas met ses gange of ‘n outomatiese Allison-ratkas,...
Hino SA kondig Hino 500 Wide Cab aan

Hino SA kondig Hino 500 Wide Cab aan

Sedert sy bekendstelling in 2002 het die Hino 500-reeks groot sukses in die Suid-Afrikaanse mark vir swaar vragmotors behaal. Hino is Toyota se vragmotorreeks en die 500 is die middelste modelreeks, tussen die middelslagreeks bekend as die 300 en die 700, wat die...