Hyundai Kona is hier!

Hyundai Kona is hier!

Hyundai se nuwe klein kruisvoertuig. Hyundai se splinternuwe kruisvoertuig, die Kona, is nou in Suid-Afrika beskikbaar en met hierdie nuwe model wil dié maatskappy poog om sy markaandeel in Suid-Afrika nog verder te vergroot. ‘n “Kruis-voertuig”...
Hyundai knap sy i20 op

Hyundai knap sy i20 op

Sedert sy aanvanklike bekendstelling in 2009 is daar reeds meer as 87 000 eenhede van die Hyundai i20 verkoop, en nou is ‘n opgeknapte weergawe van die nuwe geslag, wat reeds ‘n paar jaar op die mark is, in Suid-Afrika bekendgestel. Die nuwe reeks bestaan uit ses...
Hyundai EX 8 Mighty vervang HD-reeks

Hyundai EX 8 Mighty vervang HD-reeks

Hyundai Automotive SA se reeks handelsvoertuie het pas ‘n hupstoot gekry met die bekendstelling van die nuwe EX 8 Mighty wat die HD-reeks vervang. Hierdie nuweling spog met ‘n aantal nuwe kenmerke en die beste waarborg in sy klas. Hy word in Hyundai se monteeraanleg...
Hyundai se taai Tucson-reeks

Hyundai se taai Tucson-reeks

  Deur Gerrie Smit Die Hyundai Tucson is een van die gewildste nutsvoertuie in Suid-Afrika. Sedert dit in 2005 in Suid-Afrika geloods is, het dit ‘n naam vir betroubaarheid, maar veral dat dit tipies nutsvoertuig padvas op ‘n grondpad kan sit. Met die jare is...

Hyundai i20 se bekostigbare outomaties

Deur Daantjie Badenhorst Hyundai het sy gewilde i20-reeks in Januarie 2017 uitgebrei met die bekendstelling van ‘n goedkoper model met ‘n outomatiese ratkas. Hierdie model staan bekend as die i20 1.4 Motion outomaties en het dieselfde 1,4 liter Kappa-enjin as van die...