Deur Daantjie Badenhorst. Een van die legendes van Suid-Afrikaanse motorsport, en die Suid-Afrikaanse motorbedryf as ‘n geheel, Basil Green, is op 27 Junie 2022 oorlede. Hy sal veral onthou word vir die Perana-weergawes van sekere Ford-modelle wat hy ontwikkel en omgebou het en vanuit sy werkswinkel in Edenvale in Gauteng verkoop het. Hy […]
Read MoreDeur Daantjie Badenhorst Daar is ‘n hele aantal redes hoekom 1971 kan as ‘n waterskeidingsjaar in die geskiedenis van die Suid-Afrikaanse motorbedryf beskou kan word. In die eerste vier maande van die jaar het vier groot gebeurtenisse, waarvan drie ‘n blywende invloed op die bedryf gehad het, plaasgevind. Die belangrikste was die begin van […]
Read MoreDeur Daantjie Badenhorst. Wanneer ‘n vervaardiger besluit om ‘n model in Suid-Afrika bekend te stel, is daar gewoonlik hoë verwagtinge, veral wanneer dié motor hier vervaardig word en op ‘n breë teikenmark gemik is. Ongelukkig het sommige motors wat hier op die mark gekom het, glad nie byval by die publiek gevind nie, en daar […]
Read MoreIn 1970 het Suzuki ‘n nuwe model bekendgestel wat dadelik die publiek se verbeelding aangegryp het, en waarvan daar sedertdien drie miljoen wêreldwyd vervaardig is. Die Suzuki Jimny se verhaal het eintlik reeds in 1967 begin. Die destydse Japanese vervaardiger HOPE het in 1967 sy klein 4×4, bekend as die Hopestar ON 360, bekendgestel, maar […]
Read MoreDeur Daantjie Badenhorst. Een van die mees unieke en ikoniese motors ter wêreld gaan binnekort aan die mark onttrek word. Morgan Motor Company het aangekondig dat hy produksie van sy 3-Wheeler in 2021 gaan staak, tien jaar nadat die huidige model op die mark gekom het. Ter viering hiervan is egter ‘n nuwe model, […]
Read MoreTydens die Geneefse Motorskou van 1961 is ‘n sportmotor bekendgestel wat byna dwarsdeur die 1960’s gereeld op Britse televisie te sien was. Nee, dit was nie die Jaguar E-type, wat by dieselfde tentoonstelling vir die eerste keer vertoon is nie, maar ‘n motor wat omtrent die helfte soveel gekos het. Die Volvo P 1800 was […]
Read MoreOp 17 Junie 1970 het die destydse British Leyland die eerste werklik luukse sportnuts voertuig aan die wêreld bekendgestel. Die Range Rover het nuwe standaarde vir veldryvoertuie gestel; dit het permanente vierwiel-aandrywing en skyremme op al vier wiele as standaard toerusting gehad en was met dieselfde 3,5 liter V8 as die Rover P5 3,5 Litre, […]
Read MoreIn 1959 het Jack Brabham die eerste Formule 1-renjaer geword wat ‘n wêreldtitel kon wen in ‘n motor met ‘n enjin wat agter die renjaer gemonteer is. Die vraag was natuurlik of hy hierdie sukses in die eerste seisoen van die nuwe dekade kon nadoen. Brabham se Cooper-spanmaat, Bruce Mc Laren, het die laaste wedren […]
Read MoreMaybach se unieke Exelero In 2005 het die Maybach-afdeling van die destydse Daimler Chrysler ‘n besondere motor belendgestel en net een daarvan is vervaardig. Die Maybach Exelero. Die eenmalige Exelero is ‘n hoëverrigting-sportmotor wat deur Stola (nou deel van Blutec) in samewerking met Daimler Chrysler vervaardig is. Die gedagte was dat die Exelero ontwikkel moes […]
Read MoreLegendariese Mustang-model naam gou terug In 1969 het Ford ‘n nuwe model tot die Mustang-reeks gevoeg wat beter werkverrigting as die Mustang GT gelewer het, maar meer bekostigbaar as die Boss en Shelby was. Twee jaar later was die Mach 1 ook deel van die groter Mustang-reeks wat daardie jaar bekendgestel is, en hy was […]
Read More