Nissan se Z ‘n halfeeu oud

Nissan se Z ‘n halfeeu oud

Deur Daantjie Badenhorst.   Dit is vanjaar presies vyftig jaar sedert een van die mees ikoniese Japanese sportmotors tot nog toe vir die eerste keer bekendgestel is. Hoewel die Toyota 2000 GT reeds in 1967 op die mark gekom het, is hy net in beperkte getalle...
Morgan is nou in Italiaanse besit.

Morgan is nou in Italiaanse besit.

Een van die oudste Britse motorvervaardigers, Morgan, het aangekondig dat ‘n Italiaanse beleggingsmaatskappy ‘n meerderheidsaandeel in die Morgan-maatskappy bekom het. Morgan, wat klassieke sportmotors vervaardig en in 1909 ontstaan het, was een van die min waarlik...
“Aussie-Chevs” word vyftig

“Aussie-Chevs” word vyftig

Tot en met die laat 1960’s het General Motors Suid-Afrikaanse modelreekse bemark onder dieselfde kentekens wat hulle in hul lande van herkoms gehad het. Dit het beteken dat modelle van Chevrolet, Holden, Vauxhall, Opel en Pontiac dieselfde name as hul oorsese eweknieë...
Rolls-Royce Motors doen die beste ooit

Rolls-Royce Motors doen die beste ooit

Eiesoortigheid is ‘n groot trekpleister vir superrykes. Die Britse weeldemotor-vervaardiger Rolls-Royce Motors het in 2018 ‘n rekordjaar beleef. Altesaam 4 107 motors is in meer as 50 lande wêreldwyd verkoop; die meeste in die 115 jaar wat dié vervaardiger al...
Rewolusionêre Opel Kadett “D” is veertig

Rewolusionêre Opel Kadett “D” is veertig

Deur Daantjie Badenhorst.   In die 1970’s het die meeste Europese motorvervaardigers hul agterwielaangedrewe klein motors vervang met voorwielaangedrewe modelle, maar ‘n handjievol vervaardigers het lank gewag voordat hulle die sprong gewaag het. Een daarvan was...
Ford Capri ‘n halfeeu oud

Ford Capri ‘n halfeeu oud

Deur Daantjie Badenhorst. Daar was tot dusver min motors wat met ‘n vier-, ses- of agtsilinderenjin beskikbaar was, en wat só ontwerp is dat dit moontlik was dat enjins met verplasingsinhoud van tussen 1,3 en vyf liter onder die eniinkap gemonteer kon word. Een...