Kategorie: Klassiek

Porsche-handelaars sien nou ook om na klassieke modelle

Meer as 70% van alle motors wat die afgelope 70 jaar deur Porsche vervaardig is, is nog op die pad. Dit is dus belangrik dat Porsche as ‘n maatskappy
MotorPlus no comments

Laaste BMW 3-reeks in Rosslyn vervaardig

Die einde van ‘n era het aangebreek toe die laaste BMW 3-reeks model op 21 Februarie in dié vervaardiger se fabriek in Rosslyn buite Pretoria van die produksielyn af
MotorPlus no comments

Legendariese Borgward is op pad terug

Deur Daantjie Badenhorst. In die laat 1950’s was die Borgward Isabella een van die topverkoper-motors in Suid-Afrika, maar in 1962 het dié motor van die mark verdwyn toe Bogward
MotorPlus no comments

Fiat 124 van Italië tot in Rusland

Deur Daantjie Badenhorst Die Fiat 124-reeks was een van Fiat se suksesvolste modelle wat nog in Suid-Afrika bekendgestel is. Nadat die Fiat 124 in 1966 in Europa geloods is
MotorPlus no comments

Isuzu se KB al jare lank ‘n gunsteling

Sedert die 1970’s was daar nog net een bakkie wat deurentyd ‘n gedugte teenstander vir die Toyota Hilux was, naamlik die Isuzu KB. Die aanvanklike model het egter nie
MotorPlus no comments

SA Motoring Experience word op 2 en 3 September op Kyalami aangebied

Motorliefhebbers wat hierdie naweek se SA Motoring Experience by die Kyalami-renbaan gaan bywoon, het baie om na uit te sien. Onder die hoogtepunte is sewe supermotors wat ten toon
MotorPlus no comments

Nuwe Porsche 718-reeks het ‘n trotse geskiedenis

Porsche het einde 2016 die Boxster en Cayman 718-modelle in Suid-Afrika bekend gestel. Volgens MotorPlus se motorgeskiedskrywer, Daantjie Badenhorst, was Porsche se legendariese Spyder-modelle met die 550- en 718-benamings
MotorPlus no comments

Ford Mustang geskiedenis

  Die legendariese Ford Mustang is in 2015 vir die eerste keer in Suid-Afrika bekendgestel, nadat die Amerikaanse moedermaatskappy besluit het om hierdie motor ook in ʼn regterhandstuur te vervaardig.
MotorPlus no comments