Kategorie: Klassiek

Isuzu se KB al jare lank ‘n gunsteling

Sedert die 1970’s was daar nog net een bakkie wat deurentyd ‘n gedugte teenstander vir die Toyota Hilux was, naamlik die Isuzu KB. Die aanvanklike model het egter nie
MotorPlus no comments

SA Motoring Experience word op 2 en 3 September op Kyalami aangebied

Motorliefhebbers wat hierdie naweek se SA Motoring Experience by die Kyalami-renbaan gaan bywoon, het baie om na uit te sien. Onder die hoogtepunte is sewe supermotors wat ten toon
MotorPlus no comments

Nuwe Porsche 718-reeks het ‘n trotse geskiedenis

Porsche het einde 2016 die Boxster en Cayman 718-modelle in Suid-Afrika bekend gestel. Volgens MotorPlus se motorgeskiedskrywer, Daantjie Badenhorst, was Porsche se legendariese Spyder-modelle met die 550- en 718-benamings
MotorPlus no comments

Ford Mustang geskiedenis

  Die legendariese Ford Mustang is in 2015 vir die eerste keer in Suid-Afrika bekendgestel, nadat die Amerikaanse moedermaatskappy besluit het om hierdie motor ook in ʼn regterhandstuur te vervaardig.
MotorPlus no comments