Honda knap sy HR-V kruiskar op

Honda knap sy HR-V kruiskar op

Sedert sy aanvanklike bekendstelling in 2015 het Honda se kruiskar, die HR-V, wat ‘n vermenging van ‘n koepee, ‘n veeldoelvoertuig en ‘n sportnutsvoertuig is, baie gewild onder Suid-Afrikaanse motorkopers geword. Die jongste weergawe van dié model is pas in...