Kategorie: Mahindra

Mahindra se veldryer meer avontuurlustig

Mahindra het sy ikoniese veldryer, die Thar, nog meer avontuurlustig as ooit tevore gemaak met die toevoeging van die Adventure Series, wat oor ‘n paar ekstra bykomstighede beskik. Die
MotorPlus no comments

Mahindra bou voort op sukses van Karoo-bakkie

In Desember 2018 het Mahindra Suid-Afrika die PikUp S6-dubbelkajuit bekendgestel met ‘n beperkte uitgawe, bekend as die Karoo. Hierdie model, geïnspireer deur dié Indiese vervaardiger se huidige reklameveldtog, was
MotorPlus no comments

Mahindra stel goedkoper dubbelkajuit en die Karoo bekend

Sedert sy bekendstelling in die laaste kwartaal van 2017 het die Mahindra Pik-Up uiters gewild geword, tot so ‘n mate dat produksie van dié reeks bakkies onlangs net buite
MotorPlus no comments

Mahindra maak koop van nuwe KUV 100 maklik

Mahindra se intreemodel, die KUV 100, is een van die gewilde motors in die A-marksegment en danksy ‘n nuwe finansieringspakket, ‘n aantal stileringsveranderinge en ‘n splinternuwe toevoeging aan die
MotorPlus no comments

Mahindra knap sy XUV 500 op

Mahindra Suid-Afrika het pas die nuwe weergawe van sy vlagskip, die XUV 500, bekendgestel en ‘n nuwe topmodel by die reeks gevoeg. Die ander nuwe toevoeging tot die reeks
MotorPlus no comments

Mahindra stel nuwe XUV500 en nuwe KUV100 NXT bekend

Nuwe XUV500-reeks het nou as drie outomatiese modelle Nuwe KUV100 NXT-intreevlakmodel met lugsakke en ABS is beskikbaar teen R134 999 Aantreklike finansieringspakkette   Mahindra Suid-Afrika het ten spyte van lae,
MotorPlus no comments

Padindrukke: Mahindra Pik-Up S 10 dubbelkajuit 4×4

Deur Daantjie Badenhorst   Toe Mahindra in 2004 sy hertoetrede tot die Suid-Afrikaanse mark gemaak het na ‘n afwesigheid van ‘n paar jaar was die Scorpio-sportnutsvoertuig die eerste model
MotorPlus no comments

2017 Mahindra Scorpio Pik-Up is hier

Nadat Mahindra vroeg in 2017 die nuwe Scorpio SNV in Suid-Afrika op die mark gebring het, is die Scorpio se bakkie-weergawe, die Pik-Up, in Oktober 2017 geloods.
MotorPlus no comments

Mahindra Scorpio Pik-Up bakkies

Stewige bakkies wat waarde bied.
MotorPlus no comments