Nuwe JCW’s die kragtigste MINI’s nóg

Nuwe JCW’s die kragtigste MINI’s nóg

Die nuwe MINI Clumban en Countryman John Cooper Works-modelle, die kragtigste MINI’s wat die afgelope sestig jaar bekendgestel is, is nou beskikbaar. Die hart van dié twee nuwelinge is ‘n omvattend hersiene weergawe van die enjin waarmee die S-modelle toegerus word....