GWM wys voorskou van nuwe bakkie

GWM wys voorskou van nuwe bakkie

Great Wall Motors het pas ‘n voorskou gewys van ‘n nuwe bakkie wat vandeesmaand by die Shanghai-motorskou in China bekendgestel gaan word. Dié Chinese maatskappy het twee foto’s gewys van ‘n vierwiel-aangedrewe model wat toegerus sal word met veldry-spesifieke...

Naamsa-verkoopsyfers Februarie 2019

Verkope daal Gemeet teenoor Februarie 2018 se totale voertuigverkope van 46 267 eenhede is pessimisme aan die toeneem soos weerspieël in Februarie 2019 se totale voertuigverkope van 43 251 eenhede. Passasiersmotors het slegs 27 000 verkope behaal wat 4 139 eenhede...
Morgan is nou in Italiaanse besit.

Morgan is nou in Italiaanse besit.

Een van die oudste Britse motorvervaardigers, Morgan, het aangekondig dat ‘n Italiaanse beleggingsmaatskappy ‘n meerderheidsaandeel in die Morgan-maatskappy bekom het. Morgan, wat klassieke sportmotors vervaardig en in 1909 ontstaan het, was een van die min waarlik...
Jetta word VW-fabrikaat

Jetta word VW-fabrikaat

Hoewel Volkswagen se gewilde Jetta-sedan binnekort aan die Suid-Afrikaanse mark onttrek gaan word, kan dié naam dalk in ‘n heeltemal ander vorm herleef. Volkswagen beoog om Jetta in ‘n alleenstaande fabrikaat te ontwikkel om sy potensiaal in die Chinese mark te...
2019 se nuwe motors

2019 se nuwe motors

MotorPlus het die verwikkelinge in die motorbedryf die laaste tyd dopgehou en besluit om ook ‘n bietjie te bespiegel oor ‘n paar nuwe modelle wat dalk in 2019 hierheen kan kom. Natuurlik kan hierdie tipe artikel nooit volledig wees nie, want ‘n mens kan daarop...

Terugblik op motorverkope Januarie 2019

Voertuigverkope daal, maar uitvoere styg. Volgens die Januarie Naamsa verslag vir voertuigverkope van Januarie 2019 was dit ‘n swak verkope-maand vir Suid-Afrikaanse passasiermotors. Passasiersmotorverkope het vergeleke met Januarie 2018, met 3 512 eenhede (10%)...