VW Polo Cup-wedrenreeks 2018

VW Polo Cup-wedrenreeks 2018

VW Polo-beker beloof heelwat opwinding. Deur Daantjie Badenhorst. Met die bekendstelling van die nuwe geslag Volkswagen Polo het ‘n nuwe era vir die VW Polo-beker wedrenreeks, waarin hierdie gewilde motor gebruik word, aangebreek. Die nuwe geslag Polo GTI is wel nog...

Stand van internasionale motorsport

MotorPlus se motorsport-deskundige, Neels Rabe, gee ‘n kort opsomming wat die stand van sake in Formule 1, die Wêreldtydren-kampioenskap (WRC) en Moto GP is. Formule 1 Die spanne en hulle renjaers wat in vanjaar se Formule 1 deelneem is as volg:...