Kategorie: Motorsport

Motorsport-verslag: Wêreld Kruisrenkampioenskap Rondte 2 – Portugal 28-29 April

Deur Neels Rabe. Rondte 2 van die Wêreld Kruisrenkampioenskap het in die bergwêreld naby Montalegre in Portugal plaasgevind. Weersomstandighede het varieer tussen sonskyn, reën en selfs sneeu! Vir die
MotorPlus no comments

Motorsport-verslag: Wêreld Tydrenkampioenskap ronde 5 – Argentinië (26-29 April 2018)

Deur Neels Rabe. Die Argentynse tydren is een van die moeilikste byeenkomste op die wêreld tydrenkalender. Drie jaers het hierdie tydren 3 keer gewen naamlik die Italianer Miki Biasion,
MotorPlus no comments

Motorsport-verslag: Formule 1 – Azerbaijan GP (29 April 2018)

Deur Neels Rabe. Sebastian Vettel is die man wat weereens die voorste wegspring posisie inpalm in sy Ferrari. Langs hom op die voorste ry is sy groot teenstander, Lewis
MotorPlus no comments

MotoGP status na die Amerikaanse Grand Prix – ronde 3

Deur Neels Rabe. Na die chaos van die Moto GP-wedren in Argentinië op 8 April, waar veral Marc Marques skerp gekritiseer is vir sy gevaarlike verbysteek pogings, het die
MotorPlus no comments

VW Polo-beker rondte 2 Killarney, Kaapstad.

Nadat vanjaar se VW Polo-beker verlede maand by Kyalami afgeskop het, is dit Saterdag, 21 April, Kaapse motorsportgeesdriftiges se beurt om die nuwe Polo GTI’s vir die eerste keer
MotorPlus no comments

VW Polo Cup-wedrenreeks 2018

VW Polo-beker beloof heelwat opwinding. Deur Daantjie Badenhorst. Met die bekendstelling van die nuwe geslag Volkswagen Polo het ‘n nuwe era vir die VW Polo-beker wedrenreeks, waarin hierdie gewilde
MotorPlus no comments

Stand van internasionale motorsport

MotorPlus se motorsport-deskundige, Neels Rabe, gee ‘n kort opsomming wat die stand van sake in Formule 1, die Wêreldtydren-kampioenskap (WRC) en Moto GP is. Formule 1 Die spanne en
MotorPlus no comments