Kategorie: Nissan

Padindrukke: Nissan Almera 1,5 Acenta

Die huidige Nissan Almera-reeks is in 2013 bekendgestel en Nissan het die naam van sy mededinger in die C-segment, wat aan die begin van die millennium beskikbaar was, met
MotorPlus no comments

Padindrukke: Nissan X-Trail 1,6 dCi Visia

Die Nissan X-Trail 1,6 dCi Visia met sy  turbo-aangejaagde 1,6 liter diesel-enjin is een van twee intreevlakmodelle in die X-Trail-reeks. Hierdie enjin lewer 96 kW teen 4 000 opm en
MotorPlus no comments

Nissan se groot nuwe blink Patrol

Daar is net een model, naamlik die Patrol Premium met 'n petrol-enjin, vir Suid-Afrika ge-oormerk en sy prys is R 1 299 000. Dit beteken net een ding. Hierdie Patrol
MotorPlus no comments

Nissan X-Trail 2,5 Tekna CVT 4WD getoets

MotorPlus evalueer die topmodel in die nuwe Nissan X-Trail reeks: Nissan X-Trail 2,5 Tekna CVT 4WDen bevind dat dit meer waarde vir geld bied as sy mededingers in die
MotorPlus no comments

Sakpas Micra geloods: Nissan se volkswa

Die nuwe Micra Activestel nuwe standaarde in die intreevlak van die B-mark motorsegment. Soos die ander Micra's in die huidige 2011-reeks, is die Micra Active ‘n kompakte voertuig met
MotorPlus no comments

Tweedehandse Sportnutsvoertuie vir minder as R 200 000

Die pryse van groot nuwe sportnutsvoertuie (SNV's) het egter hand-uit geruk en daarom moet ‘n mens dalk kyk na watter vierwielaangedrewe sportnutsvoertuie met dieselenjins en sewe sitplekke vir R
MotorPlus no comments

Nuwe Nissan Navara bied die meeste speelgoed

Wat is nou lekkerder om jou 4x4-bakkie op te dollie of selfs nog meer paraat te maak met bykomstighede soos bosbrekers en rolstawe? Nissan het nog altyd gesorg dat
MotorPlus no comments

Padindrukke: Nissan Navara 2,3 LE 4×4 Dubbelkajuit Outomaties

Nadat Motorplus berig het oor die bekendstelling in Maart 2017 van die Nissan Navara-bakkiereeks in Suid-Afrika, het Daantjie Badenhorst solank danksy die goedgunstigheid van BB Nissan Sinoville, die
MotorPlus no comments

Navara

Nadat Suid-Afrikaanse bakkie-liefhebbers lank moes wag, is Nissan se nuwe Navara uiteindelik bekendgestel. Daar sal aanvanklik net drie vierwielaangedrewe dubbelkajuitmodelle beskikbaar wees, maar die res van die reeks behoort
MotorPlus no comments