Mégane Renault Sport (RS) 2018

Mégane Renault Sport (RS) 2018

Renault se nuwe blitsbuks is hier Sedert die bekendstelling van die vierde geslag van Renault se Mégane-reeks in 2017 het geesdriftiges uitgesien na die toevoeging van die hoë verrigtingsmodel van die reeks, die RS (Renault Sport). Die goeie nuus is dat dié model, wat...
Toyota Rush

Toyota Rush

Motorplus se Neels Rabe was by die onlangse loodsing in van die Toyota Rush, Toyota se toetrede tot die meer bekostigbare kompakte sportnutsvoertuie. Die gewildheid van die SUV kategorie dryf die skep van nuwe modelle. Eers was SUV of sportnutsvoertuie uitsluitelik...
VW se nuwe Touareg is hier

VW se nuwe Touareg is hier

Gedurende 2018 het Volkswagen reeds vier nuwe modelle in Suid-Afrika bekendgestel en nou is die nuwe vlagskip van die plaaslike reeks ook hier beskikbaar. Sedert die bekendstelling van die oorspronklike Touareg in 2004 is omtrent ‘n miljoen eenhede wêreldwyd verkoop,...

Motorsportverslag: MotoGP Italië 3 Junie 2018

Deur Neels Rabe. MotoGP: Italiaanse Grand Prix – rondte 6 (3 Junie 2018) Die Italiaanse entoesiaste se onwaarskynlike droom word bewaarheid toe die 39-jarige Valentino Rossi sy vyf-en-sestigste voorste wegspringposisie behaal, sy eerste sedert Motegi in 2016. Hy...