Land Cruiser VXR geloods

Land Cruiser VXR geloods

Toyota se Land Cruiser-reeks is seker die mees omvattende reeks vierwielaangedrewe voertuie op die plaaslike mark en heel bo-aan die reeks is die 200, wat veldryvermoë, weelde en betroubaarheid kombineer. Die jongste weergawe van Toyota se vlagskip is pas bekendgestel...
2017 Mahindra Scorpio Pik-Up is hier

2017 Mahindra Scorpio Pik-Up is hier

Nadat Mahindra vroeg in 2017 die nuwe Scorpio SNV in Suid-Afrika op die mark gebring het, is die Scorpio se bakkie-weergawe, die Pik-Up, in Oktober 2017 geloods. Die nuwe model is in baie opsigte ‘n verbetering op sy voorganger in die sin dat hy ‘n sleepkapasiteit van...
Sakpas Micra geloods: Nissan se volkswa

Sakpas Micra geloods: Nissan se volkswa

Volkswagen het dit gedoen: Eers met die VW Kewer, toe met die Citi Golf en nog steeds met die Polo Classic. Fiat doen dit al lankal. Die oorspronklike Fiat 500, 850 en die latere Uno. Ford probeer dit doen met die Figo. Nissan se weergawe is om die 2011 Micra af te...
Ford stel sy nuwe Kuga bekend

Ford stel sy nuwe Kuga bekend

Nadat Ford verlede jaar om die verkeerde redes die hooftrekke van die nuus met sy Kuga-sportnutsvoertuig gehaal het, is die jongste weergawe pas bekendgestel. Ford is die twee grootste vervaardiger van sportnutsvoertuie (SNV’s) ter wêreld, en benewens die Kuga bestaan...