Kategorie: Nuus

Hino SA kondig Hino 500 Wide Cab aan

Die Hino 500 vragmotorreeks gaan in November 2017 met die Wide Cab-modelreeks uit gebrei word.
MotorPlus no comments

Haval SA gee ondersteuning aan GWM-eienaars

  Sedert GWM (Great Wall Motors) in 2007 tot die Suid-Afrikaanse mark toegetree het, is meer as 55 000 eenhede van dié maatskappy se voertuie verkoop. Die meeste hiervan
MotorPlus no comments

2017 Kia Picanto is hier

Hoewel die nuwe model se lengte dieselfde as dié van sy voorganger is, is daar meer binne- en bagasieruimte as gevolg van sy langer asafstand. Die Picanto is die
MotorPlus no comments

GWM Steed 5. Goedkoopste turbodiesel-bakkie in die land

GWM is nou 10 jaar al in Suid-Afrika. Daar is tans vier GWM Steed 5-enkelkajuitbakkies beskikbaar en veral die 2,0 VGT Workhorse, die goedkoopste turbodieselbakkie op die Suid-Afrikaanse mark,
MotorPlus no comments

Toyota voeg X-Cite by Aygo-reeks

Die X-Cite voeg hom by die twee bestaande modelle, die Aygo en die Aygo X-Play Black en spog met ‘n paar besondere kenmerke wat hom van sy goedkoper stalmaats
MotorPlus no comments

Suzuki se waarborg uitgebrei

Elke nuwe Suzuki wat tot aan die einde van 2017 verkoop word, sal ‘n waarborg van vyf jaar of 200 000 km kry, pleks van die voormalige drie jaar
MotorPlus no comments

Renault stel nuwe Clio RS bekend

Sedert die bekendstelling van die oorspronklike Renault Clio was daar al verskeie verrigtingsmodelle beskikbaar, soos die Clio Williams, wat ontwikkel is om die sukses wat hierdie Formule 1`-vervaardiger met
MotorPlus no comments

Hyundai i20 se bekostigbare outomaties

Die i20 1,4 Motion-outomaties kos R 249 900.
MotorPlus no comments