Kategorie: Opel

Padindrukke: Opel Grandland X 1,6 T Enjoy

Toe General Motors in 2017 aangekondig het dat hy aan Suid-Afrika sou onttrek, was baie mense bekommerd oor Opel se toekoms in dié land. Die verspreiding is egter deur
MotorPlus no comments

Rewolusionêre Opel Kadett “D” is veertig

Deur Daantjie Badenhorst.   In die 1970’s het die meeste Europese motorvervaardigers hul agterwiel-aangedrewe klein motors vervang met voorwiel-aangedrewe modelle, maar ‘n handjievol vervaardigers het lank gewag voordat hulle
MotorPlus no comments

Sewe nuwe Opels kom in 2019

Sedert General Motors se onttrekking aan Suid-Afrika in 2017 het die nuwe Opel SA twee sportnutsvoertuie, die Crossland X en die Grandland X, bekendgestel en in 2019 word dié
MotorPlus no comments

Opel se nuwe Combo paneelwa kom 2019

Die nuwe Opel Combo, wat pas as Internasionale Paneelwa van die Jaar aangewys is, sal vroeg in 2019 in Suid-Afrika verkrygbaar wees. Behalwe die Combo Cargo, die handelsvoertuig-weergawe, sal
MotorPlus no comments

Padindrukke: Opel Grandland X

Uitnemendheid en bestuursgenot. Deur Gerrie Smit. Die Opel Grandland X is in begin van 2018 in Suid-Afrika bekendgestel. Die Grandland X is Opel se top model in die Opel-reeks.
MotorPlus no comments

Opel is gevestig in Suid-Afrika

Alhoewel General Motors, wat Opel-voertuie voorheen in Suid-Afrika bemark en versprei het, hul werksaamhede in Suid-Afrika gestaak het, is Opel egter steeds aktief in Suid-Afrika. Na meer as 80
MotorPlus no comments

Opel is hier om te bly

Williams Hunt sal alle waarborge en naverkoopdiens steeds in stand hou. Die William Hunt-groep se geskiedenis begin al van 1903 toe hulle in Suid-Afrika begin motors verkoop het. Hulle
MotorPlus no comments

GMSA maak planne vir Suid-Afrika bekend

General Motors Suid-Afrika het aangekondig dat Chevrolet uit Suid-Afrika gaan ontrek. Isuzu bly. Dit volg kort na die aankondiging dat die PSA-groep (die vervaardiger van Peugeot- en Citroën-motors)
MotorPlus no comments