Die Mazda BT 50 is die jongste bakkie op die Suid-Afrikaanse mark en slegs as ‘n dubbelkajuit beskikbaar. Die Mazda se BT 50 3,0 Individual 4×4-bakkie is die vlagskip in die Mazda se reeks bakkies. Dit beteken dit is Mazda se top bakkie is, wat met die ander bakkie-vervaardigers se glansbakkies moet meeding. Glansbakkies soos […]
Read MorePrys: R 289 900 Maksimum kraglewering: 77 kW @ 6 000 opm Wringkrag: 136 Nm @ 4 400 opm Enjinkapasiteit: 1 462 cm³ Ons hou van: Goeie toerustingsvlalk, omvattende waaborg en diensplan, moontlike lae onderhoudskostes Ons hou nie van: Net twee lugsakke, gebrek aan stabiliteitsbeheer In 1988 het Suzuki ‘n splinternuwe marksegment geskep met die bekendstelling van […]
Read MoreTeen die einde van 2020 het Toyota Suid-Afrika Motors (TSAM) vir ‘n reuse verrassing gesorg toe ‘n splinternuwe model onder aan die plaaslike reeks bekendgestel is. Die Agya is einde November in die plek van die Aygo bekendgestel en TSAM het sommer dadelik ‘n handratmodel aan Motor Plus vir ‘n toets beskikbaar gestel. Met die […]
Read More