Renault Duster kry EDC-ratkas

Renault Duster kry EDC-ratkas

Sedert sy aanvanklike bekendstelling in Suid-Afrika in 2013 is daar meer as 12 000 eenhede van die Renault Duster verkoop. ‘n Teken dat dat hierdie voertuig uiters gewild is. Nou is ‘n langverwagte nuwe model by die reeks gevoeg; naamlik die 1,5 dCi Dynamique...
Renault stel nuwe Clio RS bekend

Renault stel nuwe Clio RS bekend

Sedert die bekendstelling van die oorspronklike Renault Clio was daar al verskeie verrigtingsmodelle beskikbaar, soos die Clio Williams, wat ontwikkel is om die sukses wat hierdie Formule 1`-vervaardiger met Renault-enjins behaal het, te vier maar wat nooit in...