Range Rover Evoque omvattend opgeknap

Range Rover Evoque omvattend opgeknap

Nadat byna 800 000 eenhede van die oorspronklike model verkoop is, het Land Rover pas die nuwe weergawe van die Range Rover bekend gestel. Die nuwe model, wat soos sy voorganger in Brittanje ontwerp en ontwikkel is en vervaardig word, is ‘n meer gesofistikeerde...