by MotorPlus | Nov 28, 2018 | BMW, Nuus, SNV's, Sportnutsvoertuie
Die afgelope jaar het BMW sy X-reeks sportnutsvoertuie opgeknap en uitgebrei met die bekendstelling van die X2, asook die nuwe weergawes van die X3 en X4. Nou is die jongste weergawe van die model wat alles begin het, die X5, in Suid-Afrika beskikbaar. Die aanvanklike...
by MotorPlus | Nov 21, 2018 | KIA, Nuus, SNV's
Toe Kia in 1998 tot die Suid-Afrika toegetree het, was die Sportage die eerste model wat hier bekendgestel is. Die jongste geslag van Kia se gewilde sportnutsvoertuig is net meer as twee jaar lank hier op die mark en die tyd het aangebreek om ‘n opgeknapte model, met...
by MotorPlus | Nov 1, 2018 | Kruis, Nuus, SNV's, Sportnutsvoertuie, Suzuki
Die kleinste vierwielaangedrewe voertuig op die Suid-Afrikaanse mark is na ‘n modellewe van twintig jaar deur ‘n splinternuwe model vervang. Terwyl lande soos Brittanje nog steeds wag vir die voorreg, is die vierde geslag Suzuki Jimny sopas in Suid-Afrika geloods. Die...
by MotorPlus | Okt 22, 2018 | KIA, Nuus, SNV's, Sportnutsvoertuie
… en reeks is meer sakpas gemaak. Kia maak besondere mooi voertuie. Dit is hoofsaaklik te danke aan ‘n sekere heer Peter Schreyer wat sedert 2006 Kia se hoof-ontwerper. Vanaf 2012 is hy hoof van beide Hyundai en Kia se ontwerpe is. Die man is ‘n...
by MotorPlus | Okt 11, 2018 | Mahindra, Nuus, SNV's, Sportnutsvoertuie
Mahindra Suid-Afrika het pas die nuwe weergawe van sy vlagskip, die XUV 500, bekendgestel en ‘n nuwe topmodel by die reeks gevoeg. Die ander nuwe toevoeging tot die reeks is die W6-outomaties, wat ‘n laer toegangspunt sal bied vir kopers wat op soek is na ‘n...
by MotorPlus | Sep 21, 2018 | Opel, Padindrukke, SNV's, Sportnutsvoertuie
Uitnemendheid en bestuursgenot. Deur Gerrie Smit. Die Opel Grandland X is in begin van 2018 in Suid-Afrika bekendgestel. Die Grandland X is Opel se top model in die Opel-reeks. Die Grandland X is Opel se mededinger in die marksegment vir middelslag-sportnutsvoertuie....