VW se nuwe Touareg is hier

VW se nuwe Touareg is hier

Gedurende 2018 het Volkswagen reeds vier nuwe modelle in Suid-Afrika bekendgestel en nou is die nuwe vlagskip van die plaaslike reeks ook hier beskikbaar. Sedert die bekendstelling van die oorspronklike Touareg in 2004 is omtrent ‘n miljoen eenhede wêreldwyd verkoop,...
Die Alfa Romeo Stelvio

Die Alfa Romeo Stelvio

Deur Neels Rabe. Geen vervaardiger durf dit waag om die gewildheid van sportnutsvoertuie te ignoreer nie. Neem Porsche as voorbeeld. Hoeveel Porsches is gereeld op openbare paaie gesien totdat die Cayenne en Macan hul opwagting gemaak het? Natuurlik het Porsche...
BMW X2

BMW X2

www.motorplus.co.za Die jongste toevoeging tot BMW se groeiende X-reeks sportnutsvoertuie is die X2. Die X2 is die kleinste van BMW se “sportaktiwiteitskoepees” wat ook die X4 en X6 insluit en sy onmiskenbare stilering is daarop gemik om ‘n groot indruk te maak, nie...