Suzuki Ertiga-reeks kry vlagskipmodel

Suzuki Ertiga-reeks kry vlagskipmodel

Nadat Suzuki weer eens rekord verkope in Suid-Afrika behaal het, is nog ‘n modelreeks uitgebrei met die toevoeging van ‘n vlagskip-model. Die Ertiga-sewesitplekker het een van Suzuki se gewildste reekse geword en ‘n nuwe vlagskip, die GLX, is pas by die reeks gevoeg....
Suzuki brei Swift-reeks uit met luukser GLX

Suzuki brei Swift-reeks uit met luukser GLX

Kort nadat die nuwe Suzuki Swift Sport bekendgestel is, is nog ‘n nuwe model by die reeks gevoeg. Die Suzuki Swift GLX. Die Swift GLX beskik oor dieselfde luukse kenmerke as die GLX-weergawes van die Ignis- en Vitara-modelle, soos outomatiese klimaat-beheer, asook ‘n...

Suzuki behaal rekordverkope in Julie

Suzuki Suid-Afrika het in Julie vanjaar ‘n rekordgetal eenhede in Suid-Afrika verkoop. Die 1577 eenhede wat in dié maand verkoop is, verbeter die rekord van 1 479 eenhede wat in Junie vanjaar opgestel is met 6.6%.  Deur alle markverwagtings te oortref, het Suzuki sy...
Suzuki gee Vitara meer skop

Suzuki gee Vitara meer skop

Die gewilde Suzuki Vitara het selfs meer woema gekry met die toevoeging van ‘n turbo-aangejaagde topmodel. Die kern van die nuwe model is die nuwe turbo-aangejaagde Boosterjet-enjin wat ook in die nuwe Swift Sport aangetref word, en ‘n keuse van ‘n hand- of...
Suzuki se blitsbuks beter as ooit

Suzuki se blitsbuks beter as ooit

Die Suzuki Swift Sport, wat al as die maatstaf vir intreevlak-blitsbukse beskou is, is terug en beter as ooit. Die groot nuus is dat die jongste model toegerus word met Suzuki se turbo-aangejaagde Boosterjet-enjin, wat sy debuut in die Swift Sport, asook ‘n bykomende...
Suzuki Ciaz is verbeter

Suzuki Ciaz is verbeter

Die jongste weergawe van Suzuki se Ciaz-sedan is nou in Suid-Afrika beskikbaar. Die reeks spog nie net met ‘n aantal bykomende kenmerke en stilerings veranderinge nie, maar ook met ‘n nuwe enjin wat in die hele reeks gebruik word en ‘n GL-model met ‘n outomatiese...