Kategorie: Suzuki

Suzuki gee Vitara meer skop

Die gewilde Suzuki Vitara het selfs meer woema gekry met die toevoeging van ‘n turbo-aangejaagde topmodel. Die kern van die nuwe model is die nuwe turbo-aangejaagde Boosterjet-enjin wat ook
MotorPlus no comments

Suzuki se blitsbuks beter as ooit

Die Suzuki Swift Sport, wat al as die maatstaf vir intreevlak-blitsbukse beskou is, is terug en beter as ooit. Die groot nuus is dat die jongste model toegerus word
MotorPlus no comments

Suzuki Ciaz is verbeter

Die jongste weergawe van Suzuki se Ciaz-sedan is nou in Suid-Afrika beskikbaar. Die reeks spog nie net met ‘n aantal bykomende kenmerke en stilerings veranderinge nie, maar ook met
MotorPlus no comments

Suzuki se nuwe Ertiga is hier

Suzuki het die tweede geslag van sy intreevlak-mensekarweier, die Ertiga, in Suid-Afrika bekendgestel. Die nuwe Ertiga is aansienlik langer en breër as sy voorganger, wat reeds in 2010 bekendgestel
MotorPlus no comments

Suzuki Vitara opgeknap vir 2019

Sedert die Suzuki Vitara se bekendstelling in 2015 is daar reeds 1700 eenhede verkoop en sy kombinasie van ‘n uiters hoë veiligheid standaard en relatief bekostigbare prys het daartoe
MotorPlus no comments

Splinternuwe Suzuki Jimny in SA

Die kleinste vierwielaangedrewe voertuig op die Suid-Afrikaanse mark is na ‘n modellewe van twintig jaar deur ‘n splinternuwe model vervang. Terwyl lande soos Brittanje nog steeds wag vir die
MotorPlus no comments

Suzuki se nuwe Jimny

• Eerste nuwe Suzuki Jimny in twee dekades • Sal by handelaars te koop wees vanaf 1 November 2018 • Geraamde pryse begin by R265 000
MotorPlus no comments

Suzuki se waarborg uitgebrei

Elke nuwe Suzuki wat tot aan die einde van 2017 verkoop word, sal ‘n waarborg van vyf jaar of 200 000 km kry, pleks van die voormalige drie jaar
MotorPlus no comments

Suzuki Ignis is ‘n spaarbuks

Dink net hieraan: ‘n voertuig wat kompak is om gewig laag te hou, groot genoeg is vir vier mense, hoog genoeg om slegte paaie te trotseer, ‘n brandstofverbruik van
MotorPlus no comments

Motornuus-flits: Suzuki groei in SA

Suzuki het sy markaandeel in Suid-Afrika sedert die begin van 2017 tot einde April 2017 met 19.7% vergroot. Hierdie prestasie is veral noemenswaardig gesien in die lig dat die
MotorPlus no comments