Toyota se gewilde Yaris brei uit

Toyota se gewilde Yaris brei uit

Nuwe 2017 Yaris is in Mei in Suid-Afrika bekendgestel. In 2005 het Toyota die belangrike B-segment met die Yaris betree. Sedertdien het dit een van Toyota se topverkopers geword en mettertyd is die reeks uitgebrei met die bekendstelling van ‘n sedan. Teen die einde...
Toyota Corolla opgeknap vir 2017

Toyota Corolla opgeknap vir 2017

Deur Daantjie Badenhorst, Motorplus-korrespondent. Sedert sy aanvanklike bekendstelling in Suid-Afrika in 1975 het die Toyota Corolla een van Suid-Afrika se gunstelingmotors geword en selfs ‘n opknappingskuur is groot nuus onder Corolla-liefhebbers. Die elfde...
Nou mag almal die Toyota Dyna bestuur

Nou mag almal die Toyota Dyna bestuur

 Deur Daantjie Badenhorst, Motorplus-korrespondent. Sedert Toyota se gewilde Dyna-vragmotor in 1965 die eerste keer bekendgestel is, is dit as ‘n middelslag-handfelsvoertuig geklassifiseer en ‘n mens het ‘n rybewys vir daardie klas voertuig nodig gehad om hom te kon...