Ferrari se Portofino is hier

Ferrari se Portofino is hier

Die nuwe intreemodel in Ferrari se reeks, die Portofino, is in Suid-Afrika bekendgestel. Die Portofino vervang die California T in Ferrari se reeks en is aansienlik ligter as die California T.  Die Portofino se A-pilaar bestaan byvoorbeeld uit net twee dele pleks van...