Geen Polo Vivo-sedan en einde van Jetta.

Deur Daantjie Badenhorst. Toe die nuwe VW Polo Vivo-reeks in Februarie vanjaar bekendgestel is, het die reeks net uit luikrugmodelle bestaan en daar was vrae oor die moontlikheid van ‘n sedan-weergawe in die Polo Vivo-reeks. Volgens Volkswagen Suid-Afrika  (VWSA) sal...
VW Polo Vivo Maxx is die volgende stap.

VW Polo Vivo Maxx is die volgende stap.

VW brei Vivo-reeks uit met Maxx. Deur Daantjie Badenhorst. Die jongste VW Polo Vivo-reeks, wat  in Februarie 2018 in Suid-Afrika geloods is, is alreeds ‘n topverkoper in Suid-Afrika. Meer as 11000 eenhede is in die eerste 3 maande sedert vrystelling in Suid-Afrika...
Volkswagen Arteon in Suid-Afrika

Volkswagen Arteon in Suid-Afrika

Deur Daantjie Badenhorst. Die nuwe vlagskip in Volkswagen se reeks passasiersmotors is pas in Suid-Afrika bekendgestel. Die Arteon vervang die CC en is die jongste motor op die Suid-Afrikaanse mark met die toenemend gewilde vyfdeur-koepeebakvorm.  Die Arteon-naam, met...
VW Polo-beker rondte 2 Killarney, Kaapstad.

VW Polo-beker rondte 2 Killarney, Kaapstad.

Nadat vanjaar se VW Polo-beker verlede maand by Kyalami afgeskop het, is dit Saterdag, 21 April, Kaapse motorsportgeesdriftiges se beurt om die nuwe Polo GTI’s vir die eerste keer in aksie te sien. Dit is die tweede ronde van vanjaar se nasionale Extreme Festival en...
VW Polo Cup-wedrenreeks 2018

VW Polo Cup-wedrenreeks 2018

VW Polo-beker beloof heelwat opwinding. Deur Daantjie Badenhorst. Met die bekendstelling van die nuwe geslag Volkswagen Polo het ‘n nuwe era vir die VW Polo-beker wedrenreeks, waarin hierdie gewilde motor gebruik word, aangebreek. Die nuwe geslag Polo GTI is wel nog...
Volkswagen 411 is 50

Volkswagen 411 is 50

Deur Daantjie Badenhorst. Hoewel die Volkswagen Beetle die gewildste motor was wat tot nog toe vervaardig is, het hy een gebrek gehad; hy was nie groot genoeg vir ‘n gesin nie. Die Volkswagen Kombi, wat in 1950 die eerste keer op die mark gekom het, het nie noodwendig...