Nuwe Fuso-modelle by reeks gevoeg

Nuwe Fuso-modelle by reeks gevoeg

Fuso Trucks, wat deel van Daimler Trucks and Buses Suider-Afrika uitmaak, het pas vier modelle by sy reeks gevoeg terwyl vyf ander huidige modelle verbeter is. Die nuwe modelle is die FI 12-170, die FJ 18-280 S (kortasafstand), die FJ 18-280 L (langasafstand) en die...
Futuroad  van 18 tot 21 September by NASREC

Futuroad  van 18 tot 21 September by NASREC

Deur Daantjie Badenhorst. Die twee-jaarlikse vragmotorskou, Futuroad, gaan van 18 tot 21 September by die NASREC-uitstallingsperseel, Suid van Johannesburg,  gehou word. Die mark vir middelslag-, swaar en ekstra swaar vragmotors het in die eerste vier maande van 2019...
Fuso verleng Canter se waarborg

Fuso verleng Canter se waarborg

Die Japanese vragmotor-vervaardiger FUSO het pas aangekondig dat feitlik sy hele Canter-reeks, behalwe die Canter FG 4×4, van die 1ste April vanjaar deur ‘n langer waarborg gerugsteun sal word. Die waarborg van die Canter-reeks is van twee jaar, ongeag die...
JMC brei Carrying-reeks uit

JMC brei Carrying-reeks uit

JMC Suid-Afrika het pas sy Carrying-vragmotorreeks uitgebrei met die toevoeging van ‘n nuwe topmodel, die Carrying Plus. Dié nuweling is langer en groter as die res van die Carrying-reeks, en is beskikbaar met ‘n valkantbak, ‘n paneel-wabak en ‘n wipbak. Die dubbele...
Isuzu se gewilde vragmotors verbeter

Isuzu se gewilde vragmotors verbeter

Die afgelope ses jaar is Isuzu se middelslag- en swaar vragmotors die topverkoper in hul marksegmente, aangesien hierdie vervaardiger die grootste verskeidenheid modelle bied en die voorste vervaardiger is vir onderstel-en-kajuit-modelle wat toegerus met ‘n laaibak of...
Hino 500-reeks uitgebrei

Hino 500-reeks uitgebrei

Sedert sy bekendstelling in 2017 het die Hino 500 Wide Cab-reeks ‘n gunsteling in die Suid- Afrikaanse vragmotormark geword, en nou is twee modelle by die reeks gevoeg. Die 1627 Crew Cab is beskikbaar met ‘n handratkas met ses gange of ‘n outomatiese Allison-ratkas,...