Breaking News

Geen diesels in nuwe RAV 4-reeks

Toe die oorspronklike Toyota RAV 4 in 1994 internasionaal bekend gestel is, was dit die begin van ‘n rewolusie in sportnuts voertuie; dit het wel veldry vermoë gehad, maar nie ‘n laestrek-ratkas nie en sy kompakte afmeetings het hom so maklik gemaak om te bestuur soos ‘n luikrug.

Die vyfde geslag van Toyota se baan breker is pas in Suid-Afrika bekend gestel; die eerste Toyota wat die nuwe TNGA (Toyota New Global Archietcture)-platform gebruik. Dit neem die jongste weergawe van die RAV 4 na ‘n nuwe tyd-vak waar vermoë, verrigting en veiligheid met ‘n kragtige nuwe ontwerp beklemtoon word. Die nuwe platform is ook daarop gemik om bestuursgenot te verbeter. Nog ‘n voordeel van die nuwe platform is die verbeterde binne- en bagasie-ruimte. Hoewel die nuwe RAV 4 korter as sy voorganger is, is die afstand met 30 mm verleng is om ‘n ruimer kajuit te verseker. Die nuwe RAV 4 is ook 10mm breër terwyl sy voorste en agterste spoor wyer is. Een van die hoof-doelwitte in die ontwerp proses was om sigbaarheid te verbeter; die enjinkap en die heuplyn is laer terwyl die voorpilaar slanker as voorheen is.

Die kajuit is ruimer as voorheen, en gemak vir die agterste passasiers is verhoog deur breër sitplekke, groter agterste voetholtes en agterdeure wat teen ‘n groter hoek oop gemaak kan word. Die bagasiebak word beskou as die grootste in sy klas, met ‘n heeltemal plat vloer en ‘n kapasiteit van 580 liter. Wanneer die agter-sitplekke, wat in ‘n 60/40-verhouding verdeel word, platgevou word, kan ‘n 29 duim-bergfiets met gemak ingelaai word sonder dat die wiele afgehaal word. Die laairum het ook ‘n tweevlak-hoogte aanpasbare dekplank wat omgekeer kan word wanneer vuil goerede vervoer word. Daar is ook bergnette aan die linker- en regterkant van die laairum. Die nuwe ontwerp word gekenmerk deur duidelike en hoekige lyne, ‘n fris stamper en sier-rooster, ligdiode-kopligte en agterligte wat ‘n breë, atletiese bou skep wat na agter dunner word en die motor ‘n gespierde voorkoms gee. Die algehele grondvry hoogte is verbeter en die voorste en agterste oorhange is korter; gevolglik kan die nuwe RAV 4 enige terrain met gemak aandurf. Wat die enjin-reeks betref, is die groot nuus die afwesigheid van ‘n diesel-enjin; slegs twee petrol-enjins met vier silinders is vir die nuwe reeks beskikbaar.

Die intree modelle word toegerus met ‘n tweeliter-enjin wat met ‘n sesgang-handratkas of ‘n Shiftmatic-palwissel (CVT)-ratkas beskikbaar is. Laas genoemde ratkas het nou tien geprogrammeerde stappe pleks van sewe, en ‘n vaste eerste rat vir vinnige wegtrek-versnelling. Hierdie enjin lewer 127 kW teen 6 600 opm en wringkrag van 203 Nm teen tussen 4 400 en 4 800 opm. Die 2,5 liter-enjin is net beskikbaar met ‘n Sport Direct Shift- outomatiese ratkas met agt gange. Hierdie enjin lewer 152 kW teen 6 600 opm en wringkrag van 243 Nm teen tussen 4 000 en 5 000 opm. Albei enjins spog met Toyota se nuwe veranderlike kleptydreëling wat die inlaat van vars lug, brandstof en ontbrandings-gasse beheer en die tydreëling van die kleppe beheer om by die werksvereiste van die enjn aan te pas en ‘n gevorderde bestuurs ervaring te bied.

Die RAV 4 is onder meer beskikbaar met vierwiel aandrywing; dié stelsel is verbeter met die bekendstelling met AWD-geïntegreerde beheer, wat verskillende voertuigstelsels soos stuurhulp, rem- en versneller beheer, ratwissel patroon en wringkrag-verdeling aanpas na gelang van die bestuursmodus wat gekies word. Die beskikbare modusse vir die AWD-model is Mud and Sand (modder en sand) en Rock and Gravel (klippe en grondpad). Drie spesifikasie-vlakke is vir die RAV 4-reeks beskikbaar. Die intreemodel is die 2,0 GX, bied allooiwiele van 17 duim, dakrelings, sleutellose toegang met ‘n aansitknoppie, ‘n inligting-en- vermaakstelsel met ‘n vertoonskerm van sewe duim, ‘n trukamera,spoedbeheer en parkeersensors agter.

Die GX-R is gemik op die meer avontuur lustige koper en is een van twee vierwiel aangedrewe modelle in die reeks. Hierdie model bied ‘n groter boonste sierrooster met breë horisontale sparre, groter en meer promiente skuurplate en bonkige, swart wielnisstroke. Die GX-R oorbrug die gaping tussen die GX en die VX met die toevoeging van elektries beheerde leersitplekke met laerugsteun en sitplekverwarmers, ‘n leeroorgetrekte stuurwiel, ‘n binetruspieël wat outomaties verdof, reënsensorruitveërs, klimaatbeheer en allooiwiele van agttien duim.

Die VX-spesifikasie vlak is vir albei enjins beskikbaar; die 2,0 VX kry die CVT-ratkas as standaard toerusting en die 2,5 VX is die ander vierwiel aangedrewe model in die reeks. Hierdie modelle word van die res van die reeks onderskei deur middel van hoëglans-alloowiele van negentien duim, outomatiese hoë-straal kopligte, blindekol-monitor met agterkant- dwars verkeer-waarskuwing, ‘n elektries beheerde agterklap, ‘n panoramiese uitsig-monitor en voorste parkeersensors. Die TFT-inligtingsvertoonskerm word in die middel van die voorpaneel aangetref en verskaf ‘n verskeidenheid inligting, onder meer ‘n digitale spoedmeter, alle inligtinglesings, spoedbeheer en die status van veiligheids eienskappe, waar aangebring. Die AWD-modelle se wringkrag verdeling kan ook hier gemonitor word.

Die RAV 4-reeks word met ‘n magdom veiligheids kenmerke toegerus. Elektroniese bestuurshulpmiddels soos ABS-remme met elektroniese remkragverdeling, stabiliteirsbeheer, sleepswaaibeheer en wegtrekhulp is standaardtoerusting en alle modelle het ‘n volledige stel lugsakke, wat knie- en gordynlugsakke insluit, as standaardtoerusting.

Die VX-modelle voer dit verder, met die toevoeging van Toyota Safety Sense wat sy debuut in die RAV 4 maak. Dit bestaan uit aanpasbare spoedbeheer, baan-wissel waarskuwing (LDA) met stuurwiel-beheer, blindekolmonitor en ‘n voorbotsstelsel. Die aanpasbare spoedbeheer en LDA verskaf ‘n vlak van outonome bestuur die die VX-modelle deur stuurwiel beheer en radar beheerde remwerking in samewerking met versneller beheer.

Die nuwe RAV 4 is beskikbaar in nege bakkleure (net vyf vir die GX-R) , wat voornemende kopers in staat stel om hul voertuie volgens persoonlike smaak aan te pas. Die GX het swart binne afwerking terwyl die GX-R met swart of bruin bekleedsel bestel kan word. Daar is ‘n keuse van swart of voorkleurige bekleedsel vir die VX-modelle.

Die pryse van die verskillende modelle, wat ‘n diensplan vir ses versienings of 90 000km met tussenposes van ‘n jaar of 15 000 km, asook ‘n waarborg van drie jaar of 100 000km insluit, is soos volg:

  • RAV4 2.0 GX MT 2WD – R416 400
  • RAV4 2.0 GX CVT 2WD – R427 600
  • RAV4 2.0 GX-R CVT AWD – R508 100
  • RAV4 2.0 VX CVT 2WD – R505 400
  • RAV4 2.5 VX 8AT AWD – R577 900

28 thoughts on “Geen diesels in nuwe RAV 4-reeks

  1. You’re so awesome! I do not suppose I’ve read through a single thing like that before.
    So good to find somebody with a few genuine thoughts on this topic.
    Really.. thank you for starting this up.
    This website is one thing that’s needed on the web, someone with a bit of originality!

  2. I absolutely love your blog and find nearly all of your post’s to be exactly what I’m looking for.

    can you offer guest writers to write content available for you?
    I wouldn’t mind producing a post or elaborating on many of the subjects you write about here.
    Again, awesome web site!

  3. I’ll immediately clutch your rss as I can not find your email subscription link or newsletter service.
    Do you’ve any? Kindly permit me recognize in order that I may
    just subscribe. Thanks.

  4. It’s going to be end of mine day, but before finish I am
    reading this enormous post to improve my know-how.

  5. My developer is trying to persuade me to move to .net from PHP.
    I have always disliked the idea because of the
    costs. But he’s tryiong none the less. I’ve been using Movable-type on various websites for about a year and am worried about switching to another platform.
    I have heard good things about blogengine.net.
    Is there a way I can import all my wordpress content into it?
    Any help would be really appreciated!

  6. Excellent beat ! I wish to apprentice whilst you amend your web site, how can i
    subscribe for a weblog site? The account aided me a acceptable deal.
    I have been a little bit familiar of this your broadcast offered brilliant
    clear idea

  7. I loved as much as you’ll receive carried out right here.
    The sketch is attractive, your authored material stylish.
    nonetheless, you command get bought an impatience over that you wish be delivering the following.
    unwell unquestionably come more formerly again as exactly
    the same nearly very often inside case you shield this
    hike.

  8. Have you ever thought about creating an ebook or
    guest authoring on other sites? I have a blog centered on the same
    subjects you discuss and would love to have you share some stories/information. I know my visitors would enjoy your work.
    If you’re even remotely interested, feel free to send me
    an e-mail.

  9. Hello there, I discovered your blog by way of Google while searching for a related topic, your website got here
    up, it appears to be like great. I’ve bookmarked it in my google bookmarks.

    Hi there, simply was alert to your weblog through Google, and located that it’s truly informative.
    I am going to be careful for brussels. I’ll appreciate if
    you happen to proceed this in future. Many folks can be benefited out of your writing.
    Cheers!

  10. It’s awesome to visit this website and reading the views of
    all colleagues on the topic of this piece of writing, while
    I am also zealous of getting knowledge.

  11. Good day I am so happy I found your blog page, I really found
    you by mistake, while I was browsing on Aol for something else, Nonetheless I am here now and would just like
    to say many thanks for a marvelous post and a
    all round thrilling blog (I also love the theme/design), I don’t
    have time to browse it all at the moment but I have bookmarked it and also added your RSS feeds, so when I
    have time I will be back to read a great deal more, Please do keep up the superb work.

  12. I was pretty pleased to uncover this site.
    I wanted to thank you for your time just for this
    wonderful read!! I definitely savored every part of it and I
    have you saved to fav to check out new things on your web site.

  13. Thanks for some other informative website. The place else may
    I am getting that kind of information written in such an ideal manner?
    I’ve a challenge that I’m just now running on, and I have been at the glance out
    for such info.

  14. Fine way of describing, and nice paragraph to take facts on the topic of my presentation topic,
    which i am going to present in college.

  15. Pretty section of content. I just stumbled upon your web site and
    in accession capital to assert that I acquire in fact enjoyed account your blog posts.
    Any way I will be subscribing to your feeds and even I achievement
    you access consistently rapidly.

  16. Unquestionably consider that which you stated.

    Your favourite justification seemed to be on the web the easiest thing to take into account of.
    I say to you, I certainly get irked even as other people consider
    worries that they just don’t realize about. You controlled to hit the nail upon the
    top and also defined out the whole thing with no need side-effects , other people can take a signal.
    Will likely be back to get more. Thank you

  17. Hmm it looks like your blog ate my first comment (it was super long) so I guess I’ll just sum it
    up what I had written and say, I’m thoroughly enjoying
    your blog. I too am an aspiring blog blogger but I’m still
    new to everything. Do you have any recommendations for
    rookie blog writers? I’d really appreciate it.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.

%d bloggers like this: