Breaking News

Honda wys sy elektriese stadsmotor

Honda se elektriese stadsmotor, die ePrototype, was by die Geneefse Motorskou vir die eerste keer ten toon gestel.

Hierdie nuweling bou voort op die hoog aangeskrewer Urban EV-konsep en vorm ‘n belangrike deel van Honda se “Electric Vision”-strategie vir die Europese mark. Die ePrototype is ontwerp om aan die behoeftes van die moderne leefstyl te voldoen en ‘n unieke ontwerp, veelsydigheid en bestuursgenot en word as ideaal vir die stedelike omgewing beskou. Die fokus met die ontwikkeling van die ePrototype was hoofsaaklik op funksionaliteit met ‘n eenvoudige maar unieke ontwerp. Die gladde kontoere van die bakwerk strek van die enjinkap tot by die panoramiese voorruit en skep ‘n aaneen-lopende oppervlak tot verby die voorste passasiers.

Die A-pilare is gelyk met die glas en verseker ‘n stil ‘n verfynde rit. Onder die uitstaande kenmerke wat die motor ‘n skoon voorkoms sonder fieterjasies verseker, is die deurhandvatsels wat in die bakwerk versink is en met die druk van ‘n knoppie op die afstand beheer uitkom, asook kompakte kamera’s wat die truspieëls vervang. Hierdie kenmerk, asook die deurhandvatsels, is uniek in hierdie segment. Die motor se gevorderde laaipunt is in die middel van die enjinkap vir maklike toegang, met LED-beligting wat deur die glaspaneel sigbaar is; dit verwelkom die bestuurder en gee inligting oor die battery se laaistatus. Swart panele met unieke konkawe profiele aan die voor- en agterkant is uitstaande ontwerp kenmerke, terwyl die ronde kopligte die eenvoudige en skoon ontwerp verder beklemtoon. Die lang asafstand vir ‘n motor van sy grootte, breë spoorwydte en kort oorhange, met ‘n wiel op elke hoek, verbeter sy padhou-vermoë, veral in stedelike toestande en die uitgeboude wielboë, om vir die breë bande voorsiening te maak, gee die motor ‘n gespierde voorkoms.

Die minimalistiese dog ruim binnekant skep ‘n ontspanne omgewing vir die insittendes; met ‘n sitkamer-agtige gevoel wat geskep word deur die tipe stoffering wat in eietydse huise aangetref word. Die plat vloer, wat maak dat ‘n mens maklik toegang tot die agtersitplekke kan kry, skep ‘n gevoel van ruimte. Aangesien insittendes deesdae al hoe meer tegnologie tot hul beskikking het, is daar ‘n aanpasbare dubbele skerm wat verskeie toepassings en dienste vertoon. Dit is ontwerp om so gebruikersvriendelik as moontlik te wees en maak dat die motor nie net ‘n vervoermiddel is nie, maar ook by mense se leefstyle tred hou. Dié digitale hulpmiddels kom voor saam met baie van die kontroles van die inligting-en-vermaakstelsel en dis maklik om deur die kieslys te werk. Daar is skerms aan beide kante van die paneelbord wat beelde van die kamerastelsel aan die bestuurder vertoon; dit is só geplaas dat dit vir die bestuurder ‘n natuurlike gevoel verseker. Die digitale trukamera maak dat die bestuurder nog beter kan sien.

Die ePrototype is die eerste Honda wat op ‘n toegewyde elektriese platform gebou word en verseker ‘n vermenging van doeltreffendheid, werkverrigting en gebruikers-vriendelikheid wat nommerpas vir stedelike omgewings is. Die battery se reikafstand is 200 km en aangesien dit net ‘n halfuur duur om sy battery tot by 80% van sy kapasiteit te laai, is hy uiters geskik vir alledaagse stedelike gebruik.

Die bestuurs-dinamika is daarop gemik om ‘n prettige en opwindende bestuurservaring te verseker terwyl die elektriese motor met agterwiel aandrywing uitsonderlike werkverrigting sal verseker.

Produksie van Honda se elektriese stadsmotor sal later vanjaar ‘n aanvang neem.

175 thoughts on “Honda wys sy elektriese stadsmotor

  1. Write more, thats all I have to say. Literally, it seems
    as though you relied on the video to make your point.
    You obviously know what youre talking about, why throw away
    your intelligence on just posting videos to your weblog when you could
    be giving us something informative to read?

  2. I read this paragraph completely on the topic of the difference of most up-to-date and
    preceding technologies, it’s amazing article.

  3. Hello! I know this is kind of off topic but I was wondering which blog platform are you using for this site?
    I’m getting tired of WordPress because I’ve had issues with hackers
    and I’m looking at options for another platform. I would be great if you could point
    me in the direction of a good platform.

  4. Have you ever considered about adding a little bit more than just your articles?
    I mean, what you say is important and all.

    However just imagine if you added some great images or videos to
    give your posts more, “pop”! Your content is excellent but with images and video clips, this site could
    definitely be one of the best in its field. Great blog!

  5. It’s perfect time to make some plans for the future and it is time to be happy.
    I have read this post and if I could I want to suggest you few interesting things or tips.
    Maybe you could write next articles referring to this
    article. I wish to read more things about it!

  6. It’s an remarkable post designed for all the internet visitors; they will obtain benefit
    from it I am sure.

  7. I’m no longer positive the place you’re getting your information, but good
    topic. I must spend some time finding out
    much more or understanding more. Thank you for fantastic info I used to be
    looking for this info for my mission.

  8. Hi, I do believe this is an excellent site. I stumbledupon it 😉 I am
    going to return once again since i have saved as a favorite it.
    Money and freedom is the best way to change, may you be rich and continue to guide others.

  9. Awesome issues here. I’m very happy to see your
    post. Thank you so much and I am looking forward to touch you.
    Will you kindly drop me a e-mail?

  10. These are really enormous ideas in concerning blogging. You have touched some good factors here.
    Any way keep up wrinting.

  11. My spouse and I stumbled over here from a different web address and thought I might as well check things out.

    I like what I see so now i’m following you. Look forward to exploring your
    web page again.

  12. Greetings! Very helpful advice in this particular post! It is the little changes that produce the largest changes. Thanks a lot for sharing!

  13. Oh my goodness! Incredible article dude! Thank you so much, However I am having problems with your RSS. I donít understand the reason why I can’t subscribe to it. Is there anyone else getting identical RSS issues? Anybody who knows the answer can you kindly respond? Thanx!!

  14. A motivating discussion is definitely worth comment. I believe that you need to write more about this topic, it might not be a taboo matter but generally people don’t speak about such topics. To the next! Cheers!!

  15. After I initially left a comment I seem to have clicked the -Notify me when new comments are added- checkbox and now whenever a comment is added I recieve four emails with the exact same comment. Is there an easy method you are able to remove me from that service? Appreciate it!

  16. Howdy, I think your blog may be having internet browser compatibility issues. When I take a look at your site in Safari, it looks fine however when opening in Internet Explorer, it’s got some overlapping issues. I just wanted to provide you with a quick heads up! Apart from that, fantastic site!

  17. Genuinely when someone doesn’t be aware of after that its up to
    other people that they will assist, so here it occurs.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.

%d bloggers like this: