Breaking News

M-uX is Isuzu se SNV uitdager

Die Isuzu m-uX bou voort op nalatenskap van die Frontier en Trooper.

Deur Gerrie Smit.

Hoewel Isuzu in Suid-Afrika hoofsaaklik bekend is vir die gewilde KB-reeks bakkies en middelslag- en swaar vragmotors, het dié Japanese vervaardiger deur die jare ook twee sportnutsvoertuie in Suid-Afrika bemark, naamlik die Trooper en die Frontier. In daardie jare was Isuzu ‘n deel van General Motors in Suid-Afrika en General Motors het geleidelik die Trooper en Frontier met die Chevrolet Captiva en Trailblazer vervang. In 2017 het Chevrolet egter uit die land onttrek en Isuzu in Japan het beheer oor hulle belange in Suid-Afrika geneem. Isuzu is dus nou nie meer een van General Motors se produkte in die Suid-Afrikaanse mark nie, maar staan nou op sy eie voete.

Een van die vinnigste groeiende marksegmente in Suid-Afrika is die sport nutsvoertuig-segment (SNV) en Isuzu Suid-Afrika se eerste projek in Suid-Afrika was om weer ‘n Isuzu SNV soos die goeie ou Frontiers en Troopers van ouds uit te bring. Sodoende is die die mu-X wat reeds sedert 2013 in Australië, Thailand en die Filippyne diens doen, nou ook in Suid-Afrika bekend gestel. General Motors het die mu-X se bakwerk gebruik vir sy Trailblazer, maar die nuwe mu-X is ‘n ras-egte Isuzu met ‘n Isuzu-onderstel en ‘n Isuzu-enjin. Daar is twee modelle beskikbaar; albei met die turbo-aangejaagde dieselenjin van drie liter wat ook in die KB-bakkiereeks gebruik word. Hierdie enjin lewer  130 kW teen 3 600 omwentelinge en het ‘n wringkrag van 350 Nm tussen 1 800 en 2 800 omwentelinge en ‘n outomatiese ratkas met ses gange en ‘n hanrdatfunksie is standaardtoerusting.  Daar is ‘n keuse tussen ‘n 4×2- en ‘n 4×4-model; albei met ‘n sleepvermoë van drie ton wat maak dat hy uiters geskik is om woonwaens en sleepwaens mee te sleep.

Die 4×4-model word toegerus met Isuzu se Terrain Command-vierwielaandrywingstelsel wat maklik is om te gebruik  en ‘n keuse bied tussen ‘n 4×2-hoëstrekmodus, asook ‘n 4×4- hoë- en laestrekmodus. Laasgenoemde modus stel die voertuig in staat om meer uitdagende veldrytoestande baas te raak. Die mu-X spog met onafhanklike vering reg rondom wat die beste balans tussen rygerief, hantering en veldryvermoë bied.

Die KB se verfynde maar geharde karakter kom ook duidelik in die mu-X na vore, met LED-dagryligte en Bi-LED-projektorkopligte wat standaardtoerusting vir albei modelle is. Daarby is kanttrappe van aluminium, allooiwiele van agttien duim, donker getinte vensters en LED-kombinasie-agterligte ook standaardtoerusting.

Die binnekant van die mu-X bied ‘n kombinasie van doelmatigheid en weelde, met sewe sitplekke wat by produsent-gesinne byval sal vind danksy die derde ry sitplekke wat in die bakwerk invou.  Leerbekleedsel word vir die sitplekke gebruik en die bestuurdersitplek kan op ses maniere met kraghulp verstel word. Die binnekant is ook vol bêreplek vir los goedere oral in die kajuit, soos wat ‘n mens van ‘n voertuig in hierdie klas kan verwag.  Daar is sleutellose toegang en die deure kan oopgemaak word deur bloot aan ‘n sensor te raak terwyl die sleutel in die bestuurder se sak is. Die leer-oorgetrekte stuurwiel bevat kontroles vir die radio, die telefoon en die spoedbeheer.

Daar is ‘n inligting-en-vermaakstelsel met verskeie funksies met ‘n negeduim-raakskerm wat toegang bied tot satellietnavigasie, ‘n radio met ‘n CD- en-DVD-speler, Bluetooth-verbinding, Apple Car Play, Android Auto, asook USB-punte voor en agter en ‘n HDMI-kragpunt.

Die mu-X het verskeie veiligheidskenmerke as standaardtoetusting, soos ABS-remme met elektroniese remverspreiding en noodremhulp, elektroniese stabiliteitsbeheer, vastrapbeheer asook wegtrek- en afrdaandehulp wat saam met die 4×4-laestrekfunksie gekoppel kan word. Passiewe kenmerke sluit onder meer dubbele voorste-, kant- en gordynlugsakke in, asook ‘n veiligheidsel vir  die insittendes van die voertuig. Daar is ook ‘n tru-kamera wat deur die raakskerm gesien kan word.

Verskeie bykomstighede is beskikbaar vir eienaars wat hul mu-X’e nog verder wil verpersoonlik, onder meer  hoorbare parkeersensors, ‘n trekstang, ‘n bêre-kompartement  onder die bagasiebak asook ‘n voorste drukvin.

Met die padtoets was “MotorPlus” se toets-span beïndruk met die besonderse stewigheid van die onderstel en bakwerk. Alhoewel baie stewig is hy nie te hard geveer nie, en hy hanteer grondpaaie uitstekend. Dit bestuur veilig veral danksy tegnologiese hulpmiddels soos elektroniese stabiliteitsbeheer. Alles van die voertuig getuig van goeie kwaliteit en die mu_X staan nie ‘n duit terug vir die Ford Everest en Toyota Fortuner in hierdie mark nie. ‘n Groot pluspunt is dat die mu-X sleepvermoë van drie ton bied. ‘n Negatiewe punt is die “mu-X” naam. Hoekom Isuzu Suid-Afrika nie voortgaan met die gevestigde Frontier of Trooper-name nie, gaan mens se verstand te bowe.

Die mu-X word gerugsteun deur Isuzu Complete Care, wat by die prys ingesluit is. Dit behels ‘n waarborg en padbystand, ‘n waarborg van vyf jaar teen korrosie ongeag die motor se kilometerafstand en   ‘n diensplan van vyf jaar of 90 000 km, met dienstussenposes van elke 15 000 km.  Dit alles kan teen bykomende koste verleng word.

Die pryse van die twee mu-X-modelle lyk soos volg:
mu-X 3,0 4×2 AT 6: R 568 000
mu-X 3,0 4×4 AT 6: R 629 100

114 thoughts on “M-uX is Isuzu se SNV uitdager

  1. Hi there, i read your blog occasionally and i own a similar one
    and i was just curious if you get a lot of spam remarks?

    If so how do you protect against it, any plugin or anything you can suggest?
    I get so much lately it’s driving me insane so any help is very much appreciated.

  2. Nice blog here! Also your web site loads up very fast!

    What web host are you using? Can I get your affiliate link
    to your host? I wish my web site loaded up as
    quickly as yours lol

  3. Why people still make use of to read news papers when in this technological globe all is available on web?

  4. Its like you read my thoughts! You appear to know a lot about this, such
    as you wrote the e-book in it or something. I believe that you can do with some % to pressure the message home a little bit, however instead of that, that
    is great blog. A great read. I will definitely be back.

  5. What’s Going down i am new to this, I stumbled upon this I have discovered It positively helpful and it has helped me out loads.
    I am hoping to contribute & aid other customers like its aided me.
    Good job.

  6. Great web site you’ve got here.. It’s difficult
    to find high quality writing like yours these days. I really appreciate individuals like
    you! Take care!!

  7. I all the time used to study piece of writing in news papers but now as I am a user of net thus from now I am using net for posts, thanks to
    web.

  8. My brother suggested I might like this blog. He
    was entirely right. This post actually made my day.

    You can not imagine simply how much time I had spent for this
    info! Thanks!

  9. Hello There. I found your blog the usage of msn. This is a very smartly
    written article. I’ll make sure to bookmark it and return to read more of your useful information. Thanks for the post.
    I will certainly return.

  10. It’s hard to find well-informed people in this particular topic, however, you sound like you know what you’re talking about!Thanks

  11. At this time it sounds like Expression Engine is the preferred blogging platform out there right now. (from what I’ve read) Is that what you’re using on your blog?

  12. Hello! I just wanted to ask if you ever have any problems with hackers?My last blog (wordpress) was hacked and I ended up losing a few months of hard work due to noback up. Do you have any methods to protect against hackers?

  13. When I initially commented I clicked the “Notify me when new comments are added” checkbox and now each time acomment is added I get three emails with the same comment.Is there any way you can remove people from that service?Appreciate it!

  14. Hi there! I just wanted to ask if you ever haveany trouble with hackers? My last blog (wordpress) was hacked and I ended up losing many months of hard work due to no data backup.Do you have any solutions to protect against hackers?

  15. Pretty section of content. I just stumbled upon your blog and in accession capital toassert that I acquire in fact enjoyed account your blog posts.Any way I will be subscribing to your augment and even I achievement you access consistently rapidly.

  16. I love what you guys tend to be up too. This type of clever work and coverage!Keep up the excellent works guys I’ve incorporated you guysto my blogroll.

  17. With havin so much content do you ever run into any problems of plagorism or
    copyright violation? My site has a lot of unique content I’ve either
    written myself or outsourced but it seems a lot of it is popping it up all
    over the web without my authorization. Do you know any techniques
    to help prevent content from being stolen? I’d truly appreciate it.

  18. I am now not positive the place you’re getting your info,but great topic. I must spend a while studying more or working out more.Thank you for great information I used to be looking forthis info for my mission.

  19. Good day! This is my first visit to your blog!We are a team of volunteers and starting a newproject in a community in the same niche. Your blogprovided us valuable information to work on. You have done a marvellousjob!

  20. Spain’s El Gordo is the world’s biggest lottery in economic terms – its prize in 2015 totalled €2.24bn ($2.43bn £1.68 bn).

  21. I am not certain the place you are getting your info, but great topic. I needs to spend some time studying much more or figuring out more. Thank you for wonderful information I was in search of this info for my mission.

  22. Hi! This is my first visit to your blog! We are a team of volunteers and starting a new initiative in a community in the same niche. Your blog provided us beneficial information to work on. You have done a marvellous job!

  23. I live in London lamisil 1 gel Hamas accuses Fatah, led by Palestinian President Mahmoud Abbas, of inciting hatred towards it in the Egyptian media. The Palestinian Embassy in Cairo says the documents that it produced to prove its case were false.

  24. I needed to thank you for this excellent read!! I certainly loved every bit of it. I have you book-marked to look at new stuff you postÖ

  25. Aw, this was an extremely good post. Taking a few minutes and actual effort to make a superb articleÖ but what can I sayÖ I procrastinate a lot and never manage to get anything done.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.

%d bloggers like this: