Breaking News

Kia wys sy groot veldryer vir die VSA

Die eerste Kia wat in die Verenigde State van Amerika spesiaal vir die Amerikaanse koperspubliek ontwikkel is, is pas bekendgestel.

Die Telluride is ‘n groot sportnuts-voertuig met plek vir agt insittendes. Daar is ‘n 4×2-model beskikbaar, asook ‘n 4×4-model, met ‘n aandryf stelsel wat by veranderende toestande aanpas en wat na vierwiel-aandrywing oorgeskakel kan word wanneer die toestande dit vereis. Omdat die Telluride ‘n produk van Kia se ontwerpsentrum in Irvine in Kalifornië is, was die gedagte dat dit dieselfde stilerings kenmerke as ander legendariese sportnuts-voertuie moes bevat; gevolglik is hy groot, hoekig en opvallend, en dit lyk sommer asof hy enige terrein sal kan baasraak. Die gesofistikeerde stilering dui ook op ‘n uiters weelderige binneruim. Aan die voorkant is daar ‘n lang, breë enjinkap en ‘n breë sierrooster, gestapelde kopligte wat dadelik aandag trek en ‘n regop voorruit. Die agterligte het ‘n omgekeerde L-vorm en bevat LED- stroke terwyl daar twee groot uitlaatpype is.

Onder die enjinkap is daar ‘n 3,8 liter V6-enjin wat aan ‘n outomatiese ratkas met agt gange gekoppel word; hierdie enjin lewer 217 kW teen 6 000 opm en wringkrag van 355 Nm teen 5 200 opm. Die veerstelsel verstel vanself en die voertuig se ryhoogte word outomaties aangepas na aanleiding van die vrag wat gedra word om optimale beheer en standvastigheid te verseker. Daar is vier bestuurs-modusse om van te kies, naamlik Smart, Eco, Sport en Comfort, maar vir spesifieke toestande kan nog twee, naamlik Snow en AWD Lock gekies word. Onder normale omstandighede word krag 100% na die voorwiele versprei; veral in Smart- of Eco-modus. Met Comfort en Snow word die krag in ‘n verhouding van 80% na die voorwiele en 20% na die agterwiele versprei terwyl die verhouding in Sport-modus 65:35 is. In AWD Lock-modus word krag eweredig na al vier wiele versprei.

Toe die ontwerpers die Telluride se binneruim beplan het, was hul doelwit om materiale van hoogstaande gehalte te gebruik en baie aandag aan detail te gee. Die afwerking is in Nappa-leer met insetsels van hout en metaal, en daar is verhitte en geventileerde sitplekke vir die voorste en middelste rye sitplekke. Daar is ook aparte kontroles vir die klimaatbeheer vir die tweede ry insittendes en ‘n derde ry sitplekke wat kan teruglê. Die leer oor-getrekte stuurwiel kan verhit word. Die Telluride spog met ‘n baie lang lys standaard kenmerke, waaronder Kia se Drive Wise, bestuurshulpstelsel. Dit bestaan onder meer uit ‘n raakskerm van 10, 25 duim wat die uitleespaneel van die trukamera bevat, ‘n Harman/Kardon-klankstelsel met tien luidsprekers, versoenbaarheid met Apple Car Play en Android Auto, ses USB-kragpunte, ‘n koordlose selfoonlaaier, mini-Bluetooth- koordlose verbinding, asook sewe lugsakke.

Onder die Telluride se veiligheidskenmerke is stabiliteitsbeheer, afdraandehulp, ‘n stelsel wat botsings verhoed en die bestuurder waarsku as daar voetgangers of ander hindernisse in die pad is, ‘n blindekol-monitor, waarskuwings as die bestuurder op die oop pad per abuis van baan verwissel of nie oplet wat op die pad gebeur nie, ‘n stelsel wat die bestuurder waarsku as daar iets of iemand agter die voertuig verby beweeg en ‘n uitleespaneel tussen die instrumentepaneel en die voorruit. Daarby word die Telluride toegerus met ‘n UVO- telematikastelsel wat die bestuurder in staat stel om sekere funksies te monitor en te beheer. Die motor kan deur middel van afstandbeheer oop- of toegesluit en aangesit word en die temperature vir die klimaatbeheerstelsel kan ook met behulp daarvan verstel word. Die stelsel bevat ook sensors wat die bestuurder in kennis stel of daar insittendes agter in die voertuig is en wanneer hulle uitgeklim het. Die voertuig waarsku die bestuurder op een van ‘n paar maniere wanneer dit gebeur, onder meer deur middel van ‘n kennisgewing op die paneelbord, ‘n alarm en ‘n teksboodskap op die bestuurder se slimfoon indien dit aan die UVO-stelsel gekoppel is.

Die Telluride sal vervaardig word in West Point in Georgia, waar sommige Sorento- en Optima- modelle aan kopers afgelewer word. Wanneer hy later vanjaar in die VSA te koop is, sal vier spesifikasie vlakke, naamlik LX, EX, S en SX) beskikbaar wees, asook ‘n keuse tussen voor- en vierwiel-aandrywing.

29 thoughts on “Kia wys sy groot veldryer vir die VSA

  1. I love your blog.. very nice colors & theme. Did you make this website yourself or did
    you hire someone to do it for you? Plz answer back as I’m looking to design my own blog and
    would like to find out where u got this from. thanks

  2. Hi! I’m at work surfing around your blog from my new iphone 3gs!
    Just wanted to say I love reading through your blog and look
    forward to all your posts! Keep up the excellent work!

  3. Excellent article. Keep writing such kind of information on your blog.
    Im really impressed by it.
    Hello there, You’ve done a fantastic job.
    I’ll certainly digg it and in my opinion suggest
    to my friends. I am confident they will be benefited from this website.

  4. I’ve been exploring for a little for any high quality articles or weblog posts in this kind of space .
    Exploring in Yahoo I ultimately stumbled upon this website.
    Studying this information So i’m glad to convey that I have an incredibly just right
    uncanny feeling I came upon just what I needed.
    I most certainly will make certain to don?t overlook this
    web site and provides it a look on a continuing basis.

  5. Do you mind if I quote a few off youyr articless as long
    as I provide credit and sources back tto yiur site?
    My blog site is in the exact same area of interest as yours and my visitors would reaqlly benefit from some of the information you present here.
    Please let me knnow if this ok with you. Cheers!

  6. Heya i’m for the first time here. I found this board
    annd I find It really useful & it helped me outt a lot. I hope to gijve something back and aid others like you aided me.

  7. I blog quite often and I seriously thank you for your information. The article
    has truly peaked my interest. I’m going to take a note of your blog and keep checking for new information about
    once a week. I subscribed to your Feed as well.

  8. We are a group of volunteers and opening a new scheme in our community.
    Your site provided us with valuable info to work on.
    You’ve done a formidable job and our entire community
    will be thankful to you.

  9. hi!,I love your writing very a lot! percentage we keep up a
    correspondence extra approximately your article on AOL?
    I require an expert on this area to resolve my problem.
    May be that’s you! Having a look ahead to look you.

  10. I know this web site provides quality dependent content and extra
    stuff, is there any other site which presents these kinds of things in quality?

  11. Hello to every single one, it’s in fact a nice for
    me to pay a visit this website, it contains helpful Information.

  12. Hey I know this is off topic but I was wondering if you knew of any widgets I could add to my blog that automatically tweet my newest twitter updates.
    I’ve been looking for a plug-in like this for
    quite some time and was hoping maybe you would have some experience with something like this.

    Please let me know if you run into anything.
    I truly enjoy reading your blog and I look forward to your new updates.

  13. Undeniably believe that which you said. Your favorite justification seemed to be on the net the easiest thing to
    bear in mind of. I say to you, I certainly get annoyed even as people think about concerns that they just do not realize about.

    You controlled to hit the nail upon the top as
    well as outlined out the whole thing with no need side effect ,
    other people can take a signal. Will likely
    be back to get more. Thank you

  14. Hey there! I’ve been reading your blog for a long time now and finally got
    the bravery to go ahead and give you a shout out from Huffman Tx!
    Just wanted to say keep up the great work!

  15. What a information of un-ambiguity and preserveness of valuable
    experience on the topic of unpredicted emotions.

  16. Greetings from Ohio! I’m bored to tears at work so I
    decided to check out your site on my iphone during lunch break.
    I enjoy the info you provide here and can’t wait to take a look when I get home.

    I’m amazed at how quick your blog loaded on my cell phone ..
    I’m not even using WIFI, just 3G .. Anyways, very good blog!

  17. It’s truly a nice and helpful piece of information. I am happy that you simply shared this
    useful information with us. Please keep us informed like this.
    Thanks for sharing.

  18. I got this website from my pal who shared with me
    concerning this web site and at the moment this time I am browsing this website and reading very informative content here.

  19. First of all I would like to say terrific blog! I had a quick question that I’d like to ask if you do not mind.
    I was curious to find out how you center yourself and clear your head prior to writing.
    I have had a tough time clearing my thoughts in getting my ideas out there.
    I truly do take pleasure in writing however it
    just seems like the first 10 to 15 minutes tend to be lost just trying to figure
    out how to begin. Any ideas or tips? Many thanks!

  20. Thanks for another magnificent post. The place else
    may just anyone get that kind of information in such a perfect method of writing?

    I have a presentation subsequent week, and I’m at the look for such info.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.

%d bloggers like this: