Breaking News

Lexus stel sy stedelike kruisvoertuig bekend

Lexus het pas sy reeks sportnutsvoertuie uitgebrei met die bekendstelling van die UX, die intreemodel in dié vervaardiger se reeks.

Die UX-naam staan vir Urban Crossover (vandaar die X), en vir baie voornemende kopers sal dit dalk nie net hul eerste Lexus wees nie, maar ook hul eerste veeldevoertuig. Volgens Glenn Crompton, Lexus se visepresident vir bemarking en verkope, is die UX ontwerp vir die modern, stedelike ontdekkingsreisiger wat wat op soek is na ‘n vars, eietydse en dinamiese benadering tot luukse voertuie.

Die UX is die eerste Lexus wat gebou is op die nuwe wêreldwye argitektuurplatform; ‘n ligte dog stewige struktuur, uiters lae swaartepunt en verfynde veringsinstellings sorg vir uitsonderilike hantering en rygerief tesame met ‘n kenmerkende bestuurspersoonlikheid. Lexus wou met die UX die beeld van die nutsmotor positief omkeer en ‘n voertuig ontwikkel wat so maklik is om te bestuur soos ‘n sedan en uitstekende hantering en ratse verrigting bied.

Die UX se kajuitontwerp ontlok die gevoel van ‘n weeldemotor maar met die hoër sitplekposisie en bykomende veelsydigheid van ‘n sportnuts-voertuig. Om in en uit die UX te klim, is maklik omdat die heup-punt op die beste moontlike plek geplaas is en die kussing van die sitplek ‘n unieke vorm het. Die lae en onopvallende ontwerp van die instrumente-paneel en die slanke A-pilare wat daarop gemik is om sig na buite te verbeter, beklemtoon die mensgesnentreerde benadering wat met die ontwerp gevolg is. Hoewel ‘n mens hoër as in ‘n gewone passasiers motor sit, voel dit nie so nie as gevolg van die kleiner afstand tussen heup- en hakpunte. Die 200 EX beskik oor handverstel-bare voorsit plekke terwyl dié van die 250h SE en die F-Sport elektriese verstelling in agt rigtings bied. Lexus se weelde kan dwarsdeur die kajuit gesien word; die driespeek-stuurwiel en die wyserhorlosie kom net só uit die LS en die Lexus Climate Concierge kom ook in die res van die reeks voor. Dit koppel verwarmings- en verkoelingslugvloei outomaties met die verhitbare en geventileerde sitplekke om die binne temperatuur-gerief te verbeter. Die EX beskik oor nagemaakte leerbek-leedsel terwyl gladde leer standaard-toerusting vir die F-Sport en 250h SE is. Die EX en 250h SE bied ‘n keuse van vyf kleure vir die sitplekbek-leedsel, onder meer kobalt, swart, room en oker. Die F-Sport is ook met eksklusiewe fakkelrooi of wit sitplekke beskikbaar.

Die ontwerp van die UX se instrumenthuisie kombineer unieke Lexus-eienskappe en instinktiewe tegnologie en die 7-duim TFT-vloeikristalskerm sorg vir digitale dog realistiese analoogmeters in ‘n driedimensionele ruimte. Die F-Sport het ‘n skerm van agt duim en beskik oor ‘n beweeglike meter- ring soos op die LFA- en LC-sportmotors wat dit maklik maak om die inhoud wat vertoon word, te verander. Daar is ‘n skakelaar aan die basis van die raakskerm wat ‘n skerm met funksies soos lugversorging en navigasie kan oproep sonder dat dit nodig is om deur die hele kieslys te blaai. Daar is ook ‘n Lexus Premium-klankstelsel met agt luidsprekers vir die 200 EX, wat die hoëresolusie- digitale klankformate van ‘n USB-toestel af speel; dit bevat meer musikale data as ‘n CD. Dubbele USB-poorte agter in die kajuit maak dit vir agterste insittendes moontlik om hul tablette of selfone te laai. Die 250h SE en F-Sport-modelle word toegerus met ‘n Mark Levinson-klankstelsel met dertien luidsprekers.

Die reeks bestaan uit drie modelle; die UX 200 EX, die 200 F-Sport en die hibriedemodel; die 250h SE. Die 200-modelle word toegerus met ‘n tweeliterenjin met vier silinders wat 126 kW teen 6 600 opm en wringkrag van 205 Nm teen 4 800 opm lewer. Die 250h SE se syfers is onderskeidelik 107 kW teen 6 000 opm en wringkrag van 180 Nm teen 4 400 opm. Al drie modelle word toegerus met ‘n nuwe palwisselratkas met regstreekse ratwisseling (D-CVT) wat die gladde, brandstof doel-treffende kenmerke van ‘n palwissel-ratkas met ‘n meer direkte verrigtings-gevoel kombineer. Die sleutel daartoe is ‘n meganiese ratstelsel wat gebruik word om uit ‘n stilstaande posisie weg te trek en te versnel voordat daar na die palwisseltransmissie met sy katrolstelsel oorgeskakel word. Wanneer die motor vining versnel, kan die D CVT die transmissie verhouding vrylik aanpas en ratwisseling soos ‘n outomatiese ratkas met veelvuldige ratte naboots.

Die nuwe hibriede-stelsel koppel die petrolenjin aan twee elektriese motors in ‘n nuwegeslag hibriede-dwar-as wat meer kompak en ligter is en oook minder interne wrywing as vorige Lexus- hibriedestelsels het. Die kragbeheer-eenheid van die UX is ook aansienlik kragtiger as dié van ‘n Lexus-hibried van dieselfde grootte maar is is 10% ligter en 20% kleiner. Die snelheid waarteen die petrolenjin afgeskakel kan word, soos wanneer die motor teen ‘n lang afdraande ry, is van 70 km/h na 110 km/h verhoog.

Die hele reeks het ‘n keuse van bestuurs-modusse as standaard-toerusting, wat die bestuurder in staat stel om een van drie verskillende modusse te kies . Normal-modus is die perfekte balans tussen werkverrigting en brandstof-doel treffendheid, ECO-modus bied die beste moontlike brandstof-doel treffendheid, beperk die lug versorging en maak die versneller pedaal se reaksie meer soepel terwyl Sport-modus die reaksie van die versneller pedaal vinnger maak en die stuurstelsel ‘n lewendiger gevoel gee. Die F-Sport bied ook ‘n Sport S+-modus, wat die hanterings eienskappe drasties verander.

Die UX-reeks word almal met 18-duim wiele toegerus, elk met ‘n modelspesifieke ontwerp. Die 6,5 duim wiele op die EX en die 250h SE word toegerus met 225/50 R 18-bande terwyl 225/50 RF 18- paprybande standaardtoerusting vir die F-Sport is.

Die UX is dalk die nuwe Lexus- intreemodelreeks, maar dit beteken nie dat veiligheid agterweë gebly het nie. Die hele reeks word toegerus met agt lugsakke, naamlik een elk vir die bestuurder en voorste passasier, knielugsakke vir die bestuurder en voorste passasier, kantlugsakke vir die bestuurder en voorste passasier en gordynlugsakke van voor tot agter. Die F-Sport en 250h SE- modelle het ook die Lexus Safety System-veiligheidstelsel wat bestaan uit aanpasbare spoedbeheer, ‘n blindekolmonitor, voorbots-stelsel met gesinchroniseerde remme, baanryhulp en baandwaalwaarskuwing met stuurhulp en aanpasbare ligdiode-hoërstaal-kopligstelsel.

Die voorbotsstelsel is aan die dinamiese radar-spoedbeheer gekoppel. Die stelsel werk relatief tot die ander voertuie voor die motor wat van 10 km/h tot 180 km/h ry. Die UX kan verkeer wat tot 30 km/h beweeg, volg, wat stop-en-ry-verkeer insluit. Daarom kan die bestuurder van ‘n UX nie net ‘n irriterende en vermoeiende situasie meer geniet nie, maar terselfdetyd veilig voel.

Baandwaal-waarskuwing bespeur nie net wit en geel verkeersbane nie maar ook die rande van die ryvlak. Baanry hulp gebruik die kragstuur om die bestuurder te help om die motor in sy baan te hou. Die pryse van die verskillende modelle, wat Lexus se klasleidende waarborg en onderhouds-plan van sewe jaar of 105 000 km insluit, is soos volg:

UX 200 EX: R 599 000
UX 250h SE: R 699 000
UX 200 F-Sport: R 726 200

33 thoughts on “Lexus stel sy stedelike kruisvoertuig bekend

  1. I know this web page gives quality based posts and additional information, is there
    any other website which presents these things in quality?

  2. Do you have a spam issue on this website; I also am a blogger, and I was wondering your situation; we have created some nice procedures and we are
    looking to trade methods with other folks, why not shoot me an e-mail if interested.

  3. Simply wish to say your article is as surprising. The clarity in your post is simply nice and i could
    assume you’re an expert on this subject. Fine with your permission let me to grab your RSS feed to keep
    up to date with forthcoming post. Thanks a million and please carry on the rewarding work.

  4. Hello There. I found your weblog using msn. This is a really neatly written article.
    I’ll make sure to bookmark it and return to learn more of your useful information. Thanks
    for the post. I’ll certainly return.

  5. I’ve learn a few excellent stuff here. Definitely value bookmarking for revisiting.
    I surprise how so much effort you set to make one of these wonderful informative site.

  6. Does your website have a contact page? I’m having problems locating it but, I’d like to
    shoot you an e-mail. I’ve got some creative ideas for your blog you might be interested in hearing.
    Either way, great site and I look forward to seeing it expand over time.

  7. I am really inspired together with your writing
    talents as well as with the layout on your weblog. Is this a paid
    subject or did you customize it yourself? Anyway stay up the excellent quality writing,
    it’s rare to see a nice weblog like this one nowadays..

  8. Hey there! Do you know if they make any plugins to protect against hackers?

    I’m kinda paranoid about losing everything I’ve worked hard on. Any recommendations?

  9. What i don’t understood is in fact how you’re not really much more smartly-liked than you
    might be now. You are so intelligent. You recognize therefore considerably in relation to this subject,
    produced me personally imagine it from so many various angles.
    Its like women and men don’t seem to be involved except it’s something to do with Girl gaga!
    Your individual stuffs great. All the time maintain it up!

  10. Excellent blog! Do you have any tips for aspiring writers?
    I’m planning to start my own site soon but I’m a little lost on everything.
    Would you advise starting with a free platform like WordPress or go
    for a paid option? There are so many choices
    out there that I’m completely overwhelmed .. Any suggestions?
    Many thanks!

  11. An impressive share! I have just forwarded this onto a colleague
    who has been doing a little research on this. And he in fact bought me dinner simply
    because I discovered it for him… lol. So let me reword this….
    Thank YOU for the meal!! But yeah, thanks for spending the time to discuss this issue here on your site.

  12. Thanks for sharing your info. I really appreciate your efforts and I am waiting
    for your next write ups thank you once again.

  13. If you are going for finest contents like myself, only pay a visit this web page all the time as
    it presents quality contents, thanks

  14. Every weekend i used to visit this web site, because i want enjoyment, for the reason that this this site conations actually nice funny stuff too.

  15. Great article! This is the kind of info that are meant
    to be shared across the net. Disgrace on Google for not positioning
    this publish higher! Come on over and seek advice from my site
    . Thanks =)

  16. whoah this weblog is magnificent i really like reading your posts.
    Keep up the great work! You understand, lots of persons are searching
    round for this info, you could help them greatly.

  17. I like what you guys are usually up too. This kind of
    clever work and exposure! Keep up the fantastic works guys
    I’ve included you guys to my blogroll.

  18. Unquestionably believe that which you stated.
    Your favorite justification seemed to be on the web the easiest thing to be aware of.
    I say to you, I certainly get irked while people consider worries that they just do not know about.
    You managed to hit the nail upon the top and defined out the whole thing without having side-effects , people
    can take a signal. Will likely be back to get more.
    Thanks

  19. Awesome blog! Do you have any suggestions for aspiring writers?
    I’m hoping to start my own website soon but I’m a little lost on everything.

    Would you advise starting with a free platform like WordPress or go for a paid option? There are so many choices out there that I’m completely confused
    .. Any recommendations? Bless you!

  20. Very nice post. I just stumbled upon your weblog and wished to say that I have truly
    enjoyed surfing around your blog posts. After all
    I will be subscribing to your feed and I hope you write again soon!

  21. Hmm is anyone else having problems with the pictures on this blog loading?

    I’m trying to find out if its a problem on my end or
    if it’s the blog. Any suggestions would be greatly appreciated.

  22. magnificent publish, very informative. I’m wondering why the opposite experts of this sector do not realize this.
    You must proceed your writing. I am sure, you’ve a huge readers’ base already!

  23. I’d like to thank you for the efforts you’ve put in writing this website.

    I’m hoping to check out the same high-grade content from
    you in the future as well. In truth, your creative writing abilities has motivated me
    to get my own website now 😉

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.

%d bloggers like this: