Breaking News

Mazda nou vyf jaar op sy eie in SA

Op 1 Oktober 2014 het Mazda Suid-Afrika vir die eerste keer in jare onafhanklik sake begin doen nadat dié vervaardiger eers deel van die Sigma Motorkorporasie en later deel van Samcor en van Ford SA was.

Die Mazda3.

Hierdie mylpaal gee die maatskappy die kans om terug te kyk na die hoogtepunte van die afgelope vyf jaar.  Die maatskappy se markaandeel het aansienlik gegroei; en verkope het met 70% toegeneem. In 2014 is altesaam 4 500 eenhede verkoop, en in 2018 meer as 14 500.

Mazda was die eerste vervaardiger in die motorbedryf wat ‘n lewenslange waarborg op onderdele begin bied het en die waarborg, diensplan en pad-bystand  van drie jaar ongeag die voertuig se kilometer afstand is ongeëwenaard.

Eienaars van die BT 50-bakkie kry ook ‘n klantesorgplan; dit sluit ‘n leen-voertuig soortgelyk aan die een wat die eienaar besit in wanneer sy of haar voertuig gediens word. Daarby het die maatskappy ook sy verbintenis tot die Suid-Afrikaanse gemeenskap bevestig met die bekendstelling van die Mazda SA Stigting.

“Elke lid van die Mazda SA-span, tesame met ons handelaars-vennote en alle ander vennote en verskaffers kan met trots terugkyk na wat die maatskappy bereik het,” sê mnr. Craig Roberts, die besturende direkteur van Mazda Suider-Afrika. “Die volgende stap is om Mazda Premium aan die gang te kry; dit  behels die bekendstelling van nuwe model-reekse en die verbetering van klantediens aan huidige en toekomstige Mazda-eienaars,” voeg hy by. 

Die Mazda2.

Mazda se reeks bestaan tans uit die Mazda 2, die pas bekend-gestelde nuwe Mazda 3, die CX-3, die CX-5 en die BT 50-bakkies. Die hele reeks is beskikbaar deur Mazda se handelaars-netwerk in Suid-Afrika, Botswana, Namibië en Swaziland. 

13 thoughts on “Mazda nou vyf jaar op sy eie in SA

  1. I every time used to study post in news papers but now as I am a
    user of web thus from now I am using net for posts, thanks to web.

  2. Usually I do not read article on blogs, however I wish to say that this write-up very compelled me
    to try and do so! Your writing style has been surprised me.
    Thank you, very great article.

  3. Right now it sounds like Drupal is the preferred blogging platform available right now.
    (from what I’ve read) Is that what you are using on your blog?

  4. Hello i am kavin, its my first time to commenting anywhere, when i
    read this piece of writing i thought i could also create comment due
    to this good post.

  5. Hi there are using WordPress for your blog platform? I’m new to the
    blog world but I’m trying to get started and create my own. Do you require any html coding expertise to make your own blog?
    Any help would be really appreciated!

  6. Hello there! I could have sworn I’ve visited your blog before but
    after browsing through some of the posts I realized it’s new to me.
    Nonetheless, I’m certainly happy I came across it and I’ll be book-marking it and
    checking back regularly!

  7. I love what you guys tend to be up too. Such clever work and
    reporting! Keep up the fantastic works guys I’ve included you guys to blogroll.

  8. Hey There. I found your blog using msn. This is a very well written article.

    I will be sure to bookmark it and return to read more of your useful information. Thanks for the post.
    I will certainly return.

  9. You can certainly see your enthusiasm within the article you write.

    The sector hopes for more passionate writers such as you who are
    not afraid to say how they believe. All the time go after
    your heart.

  10. Its like you read my mind! You seem to know so much
    about this, like you wrote the book in it or something.
    I think that you could do with a few pics to drive the message home a little
    bit, but instead of that, this is wonderful blog. An excellent read.
    I’ll definitely be back.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.

%d bloggers like this: