Deur Gerrie Smit.

Suid-Afrika se motorfietsveldren-kampioen, Pretorianer Kenny Gilbert, is stadig besig om sy merk in sy eerste Dakar te maak. Met sneltrajek 2 op 8 Januarie het hy 42ste in die veldrenmotorfiets-kategorie geëindig. Op 10 Januarie eindig hy 28 ste. Sy huidige algehele plasing na afloop van die trajek op 10 Januarie is 27ste.

Volg sy vordering ook op Motorsport Media.

Gilbert se Dakar-poging word deur die volgende borge ondersteun: Husqvarna Suid-Afrika, Pepson Plastics, Gilberts Mining and Scottish Cables; Booysens Refrigeration, Liqui Moly, TRP Distributors, Michelin, Renthal, Leatt Brace and FCR Suspension; Imperium Fire proofing, Tell-Radio en Am2PM; DripDrop, Fulvic Health en Velden Motoren.

%d bloggers like this: