Breaking News

Motorsportverslag: MotoGP – Franse GP – rondte 5 (20 Mei 2018)

Deur Neels Rabe

Vir die eerste keer sedert die dae van Regis Laconi het die Franse entoesiaste iemand om te ondersteun tydens hul tuis Grand Prix. Die ietwat temperamentele Laconi (sy ma was Frans maar sy pa Italiaans) het in 2002 laas in die 500cc era aan ‘n Grand Prix deelgeneem.  Hul nuwe held is Tech3 Yamaha se Johann Zarco.  Hoewel Zarco nog nie ‘n eerste MotoGP oorwinning behaal het nie, lê hy nietemin tweede in die wêreldkampioenskap. Hy stel nie teleur nie deur ‘n rekord vinnigste rondtetyd op die ouer (deels 2016, deels 2017) Yamaha M1 op te stel. Dit is die negende agtereenvolgende keer dat hy op die voorste ry kwalifiseer.

Ongelukkig vir Zarco en Frankryk eindig sy wedren voortydig op rondte 7 toe hy draai nommer 8 effens te vinng ingaan. Hy verloor beheer oor die voorwiel, net soos die amper kampioenskap-aanspraakmaker  Andrea Dovizioso.  Dovizioso op die Ducati se wedren het twee rondtes vroeër in die gruis langs die baan geëindig.

Dit maak die lewe vir Marc Marquez (Repsol Honda) baie makliker en hy behaal sy derde oorwinning in ‘n ry om sy greep op die kampioenskap te verstewig. Hy verlaat Frankryk met ‘n voorspring van 36 punte voor landgenoot Maverick Viñales (Movistar Yamaha). In die proses ewenaar hy Casey Stoner se rekord van 38 MotoGP oorwinnings in die 4-slag era.

Dat MotoGP manne die spreekwoordelike hare op die tande het, word bevestig deur die Brit Cal Crutchlow. Na ‘n baie harde val Saterdag, en ‘n slaaplose nag in die hospitaal met onder andere bloed op die longe, maak hy steeds sy opwagting Sondag en slaag daarin om agste te eindig.

MotoGP Le Mans 2018 resultate:

1  Marc Marquez (Repsol Honda)

2  Danilo Petrucci (Pramac Ducati)

3  Valentino Rossi (Movistar Yamaha)

4  Jack Miller (Pramac Ducati)

5  Dani Pedrosa (Repsol Honda)

Kampioenskap-punte na 20 Mei 2018:

1  Marc Marquez (Repsol Honda)  –  95

2  Maverick Viñales (Movistar Yamaha)  –  59

3  Johann Zarco (Monster Yamaha Tech3)  – 58

4  Valentino Rossi (Movistar Yamaha)  –  56

5  Danilo Petrucci (Pramac Ducati)  –  54

Die volgende wedren is die Mugello GP 3 Junie 2018

76 thoughts on “Motorsportverslag: MotoGP – Franse GP – rondte 5 (20 Mei 2018)

  1. Greetings! Very helpful advice within this article! It’s the little changes which will make the largest changes.
    Many thanks for sharing!

  2. Oh my goodness! an incredible article dude. Thanks Nevertheless I am experiencing problem with ur rss .
    Don’t know why Unable tto subscribe tto it.
    Is there anyone gettikng an identical rss drawback? Anyone who is aware of kindly
    respond. Thnkx

  3. Hmm is anyone else experiencing problems with the pictures on this blog loading?
    I’m trying to figure out if its a problem on my end or if it’s
    the blog. Any suggestions would be greatly appreciated.

  4. It’s very trouble-free to find out any topic on web as compared to books, as I found this
    paragraph at this web site.

  5. I’ve been surfing on-line more than three hours these days, yet I by
    no means found any interesting article like yours. It is lovely worth enough for me.
    In my view, if all webmasters and bloggers made just right
    content as you did, the web will probably be much more helpful than ever before.

  6. Hi there, after reading this awesome paragraph i am also
    delighted to share my know-how here with friends.

  7. Hey I know this is off topic but I was wondering
    if you knew of any widgets I could add to my blog that
    automatically tweet my newest twitter updates.
    I’ve been looking for a plug-in like this for
    quite some time and was hoping maybe you would have some experience with
    something like this. Please let me know if you run into anything.

    I truly enjoy reading your blog and I look forward to your new
    updates.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.

%d bloggers like this: