Nuwe Toyota Auris word in September in Suid-Afrika vrygestel.

Die Auris-loodsing is belangrik vir Suid-Afrika omdat die Auris meeding in die gewilde kompak-luikrug marksegment. Die Auris het sy oorsprong in die Toyota Coralla Conquest luikrug. Die Conquest se
MotorPlus no comments

Motorsportverslag: F1 Duitse Grand Prix – rondte 11 (22 Julie 2018)

Deur Neels Rabe. Die Duitse toeskouers se lojaliteit was verdeel tussen die “Duitse” Mercedes span (of beter gestel, die Mercedes gefinansierde span gebaseer in Engeland), en die Ferrari jaer
MotorPlus no comments

VW se nuwe Touareg is hier

Twee spesifikasievlakke van die nuwe Touareg is in Suid-Afrika beskikbaar: Die Luxury en Executive. Die Luxury kos R 999 800 en die Executive kos R 1 088 200. Hoewel daar twee spesifikasievlakke
MotorPlus no comments

Motorsportverslag: MotoGP Italië 3 Junie 2018

Deur Neels Rabe. MotoGP: Italiaanse Grand Prix – rondte 6 (3 Junie 2018) Die Italiaanse entoesiaste se onwaarskynlike droom word bewaarheid toe die 39-jarige Valentino Rossi sy vyf-en-sestigste voorste
MotorPlus no comments

VW Polo GTI

Volkswagen se Blitsbuks is hier! Deur Daantjie Badenhorst. Sedert sy bekendstelling aan die begin van vanjaar het die nuwe VW Polo ‘n topverkoper geword, maar die meeste motorgeesdriftiges het
MotorPlus no comments

Geen Polo Vivo-sedan en einde van Jetta.

Die gewildheid van sedans is besig om in Suid-Afrika af te neem en al hoe meer motorkopers verkies sportnutsvoertuie.  VWSA is van plan om al eerder nuwe SNV-modelle na
MotorPlus no comments

Shelby se bielie-bakkie is oppad

Die Shelby F 150-bakkie word met ‘n V8-enjin van vyf liter met ‘n drukaanjaer, wat 565 kW lewer, toegerus.  Hierdie enjin beskik onder meer oor opgegradeerde hoëverrigting-brandstofinspuiters en ‘n
MotorPlus no comments

Motorsport-verslag: F1 – Monaco GP (27 Mei 2018)

Deur Neels Rabe. Die glansryke Monaco Grand Prix is een van die hoogtepunte van die seisoen. Die straatbaan se unieke eienskappe veroorsaak dat brute enjinkrag nie so belangrik is
MotorPlus no comments

VW Polo Vivo Maxx is die volgende stap.

Teen ‘n prys van R 225 000 is die Polo Vivo Maxx die duurste in die reeks en is die nuwe vlagskip in die Vivo-reeks.
MotorPlus no comments

Motorsportverslag: MotoGP – Franse GP – rondte 5 (20 Mei 2018)

Deur Neels Rabe Vir die eerste keer sedert die dae van Regis Laconi het die Franse entoesiaste iemand om te ondersteun tydens hul tuis Grand Prix. Die ietwat temperamentele
MotorPlus no comments

Hyundai knap sy i20 op

Sedert sy aanvanklike bekendstelling in 2009 is daar reeds meer as 87 000 eenhede van die Hyundai i20 verkoop, en nou is ‘n opgeknapte weergawe van die nuwe geslag, wat
MotorPlus no comments

Motorsportverslag: Wêreld-kruisrenkampioenskap 2018

Goeie nuus vanuit ‘n Suid-Afrikaanse oogpunt is dat die wedrenne lewendig gevolg kan word op die reeks se Facebook bladsy (https://www.facebook.com/fiaworldrallycross/). Dit stel ons instaat om nie net die
MotorPlus no comments

Motorsportverslag: Terugblik op F1 – Spaanse GP (13 Mei 2018)

Deur Neels Rabe. Robert Kubica, in sy rol as die Williamsspan se toetsbestuurder, maak vir die eerste keer sy verskyning tydens ‘n Grand Prix naweek sedert die 2010 Abu
MotorPlus no comments

Motorsport-verslag: MotoGP: Jerez Grand Prix – ronde 4 (6 Mei 2018)

Vanuit ‘n Suid-Afrikaanse oogpunt is Moto2 belangrik omdat dit die klas is waarin ons 2016 Moto3 wêreldkampioen, Brad Binder, jaag. Soos in Austin en Qatar behaal Brad weereens ‘n
MotorPlus no comments

Uithouwedrenne: Spa-Francorchamps 6-uur (rondte 1)

Deur Neels Rabe. Die wêreld-uithoureeks word in 2018 nie soos in die verlede binne een kalenderjaar afgehandel nie. Die sogenaamde 2018/2019 super-reeks eindig eers met die 2019 Le Mans
MotorPlus no comments

Motorsport-verslag: Wêreld Kruisrenkampioenskap Rondte 2 – Portugal 28-29 April

Deur Neels Rabe. Rondte 2 van die Wêreld Kruisrenkampioenskap het in die bergwêreld naby Montalegre in Portugal plaasgevind. Weersomstandighede het varieer tussen sonskyn, reën en selfs sneeu! Vir die
MotorPlus no comments

Motorsport-verslag: Wêreld Tydrenkampioenskap ronde 5 – Argentinië (26-29 April 2018)

Deur Neels Rabe. Die Argentynse tydren is een van die moeilikste byeenkomste op die wêreld tydrenkalender. Drie jaers het hierdie tydren 3 keer gewen naamlik die Italianer Miki Biasion,
MotorPlus no comments

Volkswagen Arteon in Suid-Afrika

Die Arteon vervang die CC en is die jongste motor op die Suid-Afrikaanse mark met die toenemend gewilde vyfdeur-koepeebakvorm.  Die Arteon-naam, met die klem op die eerste lettergreep, bestaan
MotorPlus no comments

Motorsport-verslag: Formule 1 – Azerbaijan GP (29 April 2018)

Deur Neels Rabe. Sebastian Vettel is die man wat weereens die voorste wegspring posisie inpalm in sy Ferrari. Langs hom op die voorste ry is sy groot teenstander, Lewis
MotorPlus no comments

Padindrukke: Haval H2 1,5 T Luxury Outomaties

Dit is nie maklik om mededingers vir die H2 te kry nie, veral nie met hierdie spesifikasievlakke nie. Die rede daarvoor is eenvoudig; dié wat prysgewys met hom meeding,
MotorPlus no comments

Stand van internasionale motorsport

MotorPlus se motorsport-deskundige, Neels Rabe, gee ‘n kort opsomming wat die stand van sake in Formule 1, die Wêreldtydren-kampioenskap (WRC) en Moto GP is. Formule 1 Die spanne en
MotorPlus no comments

Porsche-handelaars sien nou ook om na klassieke modelle

Meer as 70% van alle motors wat die afgelope 70 jaar deur Porsche vervaardig is, is nog op die pad. Dit is dus belangrik dat Porsche as ‘n maatskappy
MotorPlus no comments

Ferrari se Portofino is hier

Die een oomblik is dit 'n berlinetta met 'n afgeslaande dak en die volgende oomblik is die dak op en is dit 'n vloeirug. Die Portofino word aangedryf
MotorPlus no comments

Polo nr 5 is nou “Polo Vivo”

Met die bekendstelling van die sesde geslag Polo begin van 2018 het Volkswagen Suid-Afrika besluit om voort te gaan met die vyfde geslag Polo en hom nou as die
MotorPlus no comments

Toyota Yaris word groter

Die nuwe geslag Yaris is sopas ook in Suid-Afrika bekendgestel en getrou aan die huidige neiging in model-ontwikkeling in die motorbedryf dat groter beter is, is die nuwe Yaris
MotorPlus no comments

Jeep Cherokee opgeknap

Die jongste weergawe van die nuwe geslag Jeep Grand Cherokee is by die pas afgelope Detroit-motorskou in die Verenigde State van Amerika bekendgestel en benewens nuwe stileringskenmerke is ‘n
MotorPlus no comments

Peugeot brei 3008-reeks uit met diesels

Sedert sy internasionale bekendstelling het die nuwe Peugeot 3008 al verskeie toekennings gewen; dit is ook een van die finaliste vir vanjaar se plaaslike Motor-van-die-Jaarkompetisie. Toe die 3008 verlede
MotorPlus no comments

Sesde geslag Polo is hier

Sedert die vyfde geslag Polo se bekendstelling in 2010 was die VW Polo gereeld een van Suid-Afrika se topverkopers en dit moes daarom ‘n baie spesiale Polo wees om
MotorPlus no comments

Padindrukke: Honda CR-V 1,5 T Exclusive AWD CVT

Die eerste Honda CR-V is in 1998 in Suid-Afrika bekendgestel. Sedertdien het dit ‘n gunsteling onder Suid-Afrikaanse motoriste geword en elke geslag van die Honda CR-V soos dit bekendgestel
MotorPlus no comments

Lexus NX 300 vir 2018 is nie ‘n 3 liter nie

Met die NX-model het Lexus vir die eerste keer toegetree tot die marksegment vir luukse kompakte sportnutsvoertuie. Dié modelreeks het nou ‘n paar veranderinge vir die 2018 ondergaan. Behalwe
MotorPlus no comments

Nissan se groot nuwe blink Patrol

Daar is net een model, naamlik die Patrol Premium met 'n petrol-enjin, vir Suid-Afrika ge-oormerk en sy prys is R 1 299 000. Dit beteken net een ding. Hierdie Patrol
MotorPlus no comments

Alfa Romeo keer terug na Formule 1

Na ‘n afwesigheid van meer as dertig jaar gaan Alfa Romeo van 2018 af weer by Formule 1 betrokke wees. Dié onderafdeling van Fiat Chrysler Automobilies (FCA)  het ‘n
MotorPlus no comments

BMW 6-reeks Gran Turismo nou beskikbaar

Nadat die BMW 6-reeks Gran Turismo in September vanjaar by die Frankfurtse Motorskou bekendgestel is, is dié model nou ook in Suid-Afrika beskikbaar. Die 6-reeks Gran Turismo (GT) vervang
MotorPlus no comments

Alfa Romeo Stelvio is hier

Kort nadat Alfa Romeo die nuwe Giulia op die mark gebring het, het dié Italiaanse vervaardiger vir die eerste keer met die nuwe Stelvio tot die marksegment vir sportnutsvoertuie
MotorPlus no comments

Audi se nuwe RS 5-koepee is hier

Nadat die nuwe Audi A5-reeks vroeër in 2017 bekendgestel is, is die vlagskip van dié reeks, die RS 5 Quattro-koepee so pas bygevoeg. Die nuwe RS 5 kan as
MotorPlus no comments

Toyota Land Cruiser Prado opgeknap

Sedert sy aanvanklike bekendstelling is die Toyota Land Cruiser Prado die erkende koning van viewielaangedrewe voertuie op die Sud-Afrikaanse mark.
MotorPlus no comments

Toyota brei Hilux en Fortuner uit

Sedert hul bekendstelling verlede jaar het die Toyota Hilux en Fortuner hul onderskeie marksegmente oorheers, maar tog was daar ‘n paar gapings in beide reekse. Nou het Toyota Suid-Afrika
MotorPlus no comments

Sakpas Micra geloods: Nissan se volkswa

Die nuwe Micra Activestel nuwe standaarde in die intreevlak van die B-mark motorsegment. Soos die ander Micra's in die huidige 2011-reeks, is die Micra Active ‘n kompakte voertuig met
MotorPlus no comments

Ford stel sy nuwe Kuga bekend

Nadat Ford verlede jaar om die verkeerde redes die hooftrekke van die nuus met sy Kuga-sportnutsvoertuig gehaal het, is die jongste weergawe pas bekendgestel. Ford is die twee grootste
MotorPlus no comments

Frankfurt 2017: Stonic is Kia se B-segment kruisvoertuig

Een van die nuutste marksegemente in die internasionale motorbedryf is kruisvoertuie, wat in die B- segment meeding, en Kia het pas sy toetrede tot hierdie segment aangekondig.
MotorPlus no comments

Haval brei reeks uit met die H6 C

Met die vrystelling van die Haval H2 in Mei 2017, het die Suid-Afrikaanse motormedia dit as die beste Chinese voertuig wat tot dusver hier bekendgestel is, beskryf. Nou is
MotorPlus no comments

Nuwe Kia Sorrento word by Frankfurt Motorskou gewys

Kia Motors het aangekondig dat sy vlagskip-sportnutsvoertuig heelwat nuwe verbeterings ondergaan het. Die nuwe Kia Sorento sal in die laaste kwartaal van 2017 in Europa op die mark kom,
MotorPlus no comments

VW het groot planne vir SA Motoring Experience

'n Geleentheid om op Kyalami hierdie naweek met VW se blitzbuks te jaag.
MotorPlus no comments

SA Motoring Experience word op 2 en 3 September op Kyalami aangebied

Motorliefhebbers wat hierdie naweek se SA Motoring Experience by die Kyalami-renbaan gaan bywoon, het baie om na uit te sien. Onder die hoogtepunte is sewe supermotors wat ten toon
MotorPlus no comments

Hilux met swart dak is vanjaar se nuwe mode

Spesiale weergawe van Toyota Hilux nou beskikbaar
MotorPlus no comments

Honda se nuwe CR-V is hier

Toe die Honda CR-V omtrent twintig jaar gelede vir die eerste keer in Suid-Afrika bekendgestel is, was dit die eerste kompakte sportnutsvoertuig op die plaaslike mark.   Sedertdien is
MotorPlus no comments

Peugeot 3008, die Europese Motor van die Jaar is hier

Die nuwe Peugeot 3008 is nie net Peugeot se eerste Sportnutsvoertuig-model nie, maar is ook hulle mees tegnologies-gevorderdste voertuig nog ooit in hul geskiedenis.
MotorPlus no comments

Hino SA kondig Hino 500 Wide Cab aan

Die Hino 500 vragmotorreeks gaan in November 2017 met die Wide Cab-modelreeks uit gebrei word.
MotorPlus no comments

GWM Steed 5. Goedkoopste turbodiesel-bakkie in die land

GWM is nou 10 jaar al in Suid-Afrika. Daar is tans vier GWM Steed 5-enkelkajuitbakkies beskikbaar en veral die 2,0 VGT Workhorse, die goedkoopste turbodieselbakkie op die Suid-Afrikaanse mark,
MotorPlus no comments

Mahindra knap sy TUV 300 op

Die opgeknapte weergawe van die Mahindra TUV 300 is pas in Suid-Afrika bekendgestel. Die voorkant van die nuwe model bevat die mees kenmerkende weergaewe tot dusver van Mahindra se
MotorPlus no comments

Tien (ongewone) gebruikte motors vir minder as R 150 000

Die COVID 19-pandemie het ‘n nadelige invloed op die meeste mense se besteebare inkomste gehad, en baie mense kan nie meer bekostig om nuwe motors te koop nie. Daar
MotorPlus no comments

Maserati Ghibili kry hibriede-krag

In 2013 het Maserati die klassieke Ghibili-naam laat herleef  met die bekendstelling van die hedendaagse Ghibili-sedan, en nou het dié Italiaanse vervaardiger ‘n nuwe weergawe by die reeks te
MotorPlus no comments

Land Rover Defender is hier

Die veldryer waarna baie mense al sedert die einde van 2019 uitsien, is eindelik in Suid-Afrika bekendgestel. Die bekendstelling van die Land Rover het deur middel van ‘n video
MotorPlus no comments

Kia Seltos kry diesel-krag

Met die bekendstelling van die Kia Seltos in November verlede jaar het Kia Motors Suid-Afrika belowe dat ‘n diesel enjin mettertyd beskikbaar sou wees. Die maatskappy het nou sy 
MotorPlus no comments

Nou kan jy jou Audi goedkoper laat diens

Audi Suid-Afrika het pas ‘n plan bekendgestel waarvolgens eienaars van ouer motors hul motors teen ‘n redelike prys kan laat versien. Audi Smart Service is beskikbaar vir Audi-motors tussen
MotorPlus no comments

Ford brei Tourneo Custom-reeks uit

Ford het pas sy Tourneo Custom-reeks uitgebrei met die toevoeging van twee nuwe modelle met ‘n nuwe enjin-en-ratkaskombinasie. Die twee nuwelinge is die 2,0 SiT Trend en Limited, wat
MotorPlus no comments

Kia se Picanto word ‘n paneelwa

Kia het pas sy Picanto-reeks uitgebrei met die toevoeging van die Runner, ‘n paneelwa wat op die 1,0 Start-gebaseer is. Die Runner kombineer al die kenmerke wat die Picanto
MotorPlus no comments

Renault stel sy jongste Mégane RS bekend

Die jongste weergawe van die Renault Mégane RS, wat as die 300 Trophy bekendstaan, is pas in Suid-Afrika bekendgestel. Die 300 Trophy is vir die eerste keer by die
MotorPlus no comments

Renault se Koleos opgeknap

Renault het pas die jongste weergawe van sy Koleos sportnutsvoertuig in Suid-Afrika bekendgestel. Die nuwe Koleos is die laaste model wat Renault se nuwe ontwerprigting, wat in 2012 met
MotorPlus no comments