Breaking News

Padindrukke: Changan Star III SC Lux

Sedert die 1960’s was die segment vir intreevlak-bakkies wat hoofsaaklik op klein motors gebaseer was, een van die gewildste op die Suid-Afrikaanse mark, maar met die uitsondering van die Nissan NP 200 is nie een van hulle meer beskikbaar nie.

Dit beteken egter nie dat klein bakkies heetlemal van die mark verdwyn het nie, want ‘n aantal vervaardigers het vorendag gekom met modelle wat die publiek se persepsies heeltemal verander het. Een van die eerste Chinese vervaardigers wat tot die Suid-Afrikaanse mark toegetree het, was Chana, wie se Benni deur ‘n vooraanstaande motortydskrif as uiters swak bestempel is, maar wat groot sukses met die Star-bakkies, paneelwaens en minibusse behaal het.

Intussen het dinge ‘n bietjie verander en die Chana-naam het uit Suid-Afrika verdwyn. Die verspreiding van die Star-reeks is deur JMC oorgeneem en die vervaardiger se naam het na Changan verander. Die Changan- reeks het aanvanklik bestaan uit die Star III-enkelkajuit, Clubcab (kajuit en ‘n half), dubbelkajuit en Minivan, maar die Clubcab is aan die mark onttrek. Motor Plus het die Star III SC (enkelkajuit) getoets.

 

Die SC is in twee modelle beskikbaar, naamllik die standaardmodel en die Lux, die onderwerp van hierdie verslag. Die Lux kan van sy goedkoper eweknie onderskei word deur middel van ‘n voorstamper en buitespieëls wat in dieselfde kleur as die bakwerk is. Die bakkies het ook almal valkante as standaardtoerusting en die laaibak van die toetsvoertuig was met rubbervoering bedek;
‘n moet vir enige werksvoertuig. Die gewone staalwiele, met 175/70R 14 LT-bande, is heeltemal reg vir hierdie tipe voertuig; allooiwiele en veral wieldoppe sou onnodig wees. Die semi- voorstuurbeheer sal mense dalk flous omdat hulle die enjin onder die kort neus verwag, maar as jy die enjinkap oopmaak, sien jy dat dit net daar is om jou in staat te stel om die olie en water na te gaan. Dit is ook waar die voertuig se remversterker gemonteer is.

Die binnekant is goed afgewerk, maar ‘n mens kon agter dat dit ‘n intr eevlakvoertuig is. Die enigste toegewings wat aan luuksheid gemaak word, en wat die Lux van die standaardmodel onderskei, is lugversorging en elektriese vensters. Daar is geen sentrale sluitstelsel nie, maar omdat dit ‘n kompakte voertuig is, is dit nie regtig ‘n probleem nie. Daar is min plek vir los goedere, en ‘n mens kan vergeet om iets soos ‘n skootrekenaar in die kajuit te vervoer as daar twee insittendes is. As die voertuig nie met ‘n kappie toegerus is nie, is daar geen veilige plek daarvoor nie.

Daar is vier bekerhouers, maar net die twee in die deure is regtig op so ‘n plek gemonteer dat dit bruikbaar is. Die twee voor die rathefboom is laag gemonteer en eerder geskik vir ‘n selfoon of ander klein goedere. Die radio, met twee luidsprekers in die deure, kan as ‘n moderne weergawe van die ou bekende Sanyo Rally-motorradio beskou word; dit is net ‘n radio, sonder ‘n CD-speler of ‘n USB- kragpunt. Daar is wel ‘n AUX-kragpunt vir iets soos ‘n MP3-speler. Die instrumentepaneel bestaan uit ‘n spoedmeter, ‘n toereteller, digitale brandstof- en temperatuurmeters, waarskuliggies en niks anders nie. Die lugversorging werk goed en maak die kajuit gemakliker as wat dit anders sou wees. Daar is twee afsonderlike sitplekke met ‘n handrem tussenin. Daar is net geen plek om enigiets agter die sitplekke te bêre nie, met die gevolg dat die gereedskapstel by die passasier se voete moet lê. Die stuurkolom kan nie verstel word nie en die vierspeekstuurwiel het nie ‘n lugsak nie.

Die oorspronklike Chana Star-reeks was beskikbaar met twee enjingroottes, naamlik ‘n 1 000cc en ‘n 1 300cc, maar ‘n viersilinderenjin met ‘n verplasingsinhoud van 1 243cc is standaardtoerusting vir die nuwe reeks. Dié enjin, wat 72 kW en 119 Nm se wringkrag lewer, is onder die sitplekke gemonteer en diegene wat tydens die toetstydperk in die passasiersitplek was, het opgemerk dat ‘n mens dit kan voel. Omdat dit ‘n werksvoertuig is, kan ‘n mens nie vuurwerke verwag nie, en ‘n ernstige probleem is dat die voertuig se topsnelheid volgens die vervaardigers tot 120 km/h beperk is. Goed, ‘n mens kan redeneer dat dit nie nodig is om vinniger as dit met hierdie tipe voertuig te kan ry nie, maar wat gebeur as jy vining moet versnel? Volgens die vervaardiger is die gemiddelde brandstofverbruik 7,8 liter per 100 km; dit beteken dat ‘n reikasftand van omtrent 480 met die 40 liter-brandstoftenk moontlik is.

Dit is regtig moeilik om mededingers vir die Changan Star te identifiseer. Die Tata Super Ace is op presies dieselfde mark gemik, maar word toegerus met ‘n turbodiesel-enjin van 1,4 liter. Daar is twee modelle met pryse wat wissel tussen R 166 995 en R 177 995. Tata se motor-en vragmotor-afdelings behaal egter nie dieselfde sukses nie; die vragmotors is redelik gewild maar niemand stel meer belang om enige van die motors te koop nie. Daarom wonder ‘n mens hoe lank Tata se motors nog hier beskikbaar sal wees en of enige besluit hieroor ‘n uitwerking op die voortgesette bemarking van die Super Ace sal hê. Motor Plus het twee en ‘n half jaar gelede nog ‘n moontlike mededinger, die Suzuki Super Carry, getoets, maar daar is geen teken van hierdie model op Suzuki se Suid-Afrikaanse webtuiste nie en ‘n mens wonder of hy nog hier beskikbaar is. Die prys van die Star III Lux, soos getoets, is R 151 880, net R 10 000 meer as die standaard model, maar die bykomende kenmerke maak hom die moeite werd.

As jy die Changan Star III gaan beoordeel as enigiets anders as die klein werkesel wat hy is, gaan jy die pot heeltemal mis sit. Jy gaan nie passasiers met hom vervoer nie en jy gaan beslis nie van Pretoria af Kaap toe, of selfs Johannesburg toe, met hom ry nie.. Nee, om om hom na waarde te beoordeel, moet jy hom gebruik vir die doel waarvoor hy ontwerp is, naamlik om te werk. Die plat laaibak met valkante maak hom uiters geskik vir klein sake-ondernemings asook vir boere, veral as hy sy lewe lank in ‘n beperkte omgewing soos op ‘n bouperseel of ‘n plaas gebruik word. Dit is een van die eerlikste voertuie wat ons nog ooit getoets het; hy gee nie voor om te wees wat hy nie is nie en omdat so min klein bakkies op die oomblik beskikbaar is, is daar beslis plek vir hom op die Suid-Afrikaanse mark.

49 thoughts on “Padindrukke: Changan Star III SC Lux

  1. Everything is very open with a precise explanation of the challenges.
    It was truly informative. Your website is very useful.
    Thanks for sharing!

  2. My spouse and I absolutely love your blog and find most of your post’s to be what
    precisely I’m looking for. Do you offer guest writers
    to write content for you? I wouldn’t mind producing a post or elaborating on most of the subjects you write about here.
    Again, awesome weblog!

  3. Hi would you mind sharing which blog platform you’re working with?
    I’m looking to start my own blog soon but I’m having a tough time
    deciding between BlogEngine/Wordpress/B2evolution and Drupal.
    The reason I ask is because your design and style seems different then most blogs and
    I’m looking for something completely unique. P.S
    Apologies for being off-topic but I had to ask!

  4. Hi to every one, as I am really eager of reading this webpage’s
    post to be updated on a regular basis. It includes nice material.

  5. I’ve read a few good stuff here. Definitely value bookmarking
    for revisiting. I surprise how a lot effort you set to make the sort of fantastic informative web site.

  6. Hello there! This blog post couldn’t be written any better!

    Reading through this article reminds me of my previous roommate!
    He always kept talking about this. I will send this article to him.
    Fairly certain he’ll have a great read. Thanks for sharing!

  7. I am sure this article has touched all the internet visitors,
    its really really pleasant article on building up new
    webpage.

  8. Hey There. I discovered your weblog using msn. This is an extremely well written article.
    I’ll be sure to bookmark it and return to learn extra of your helpful info.

    Thanks for the post. I will definitely return.

  9. My brother recommended I might like this blog. He was entirely right.
    This post truly made my day. You can not imagine just how much
    time I had spent for this information! Thanks!

  10. Hey there, I think your website might be having browser compatibility issues.
    When I look at your website in Chrome, it looks fine but when opening
    in Internet Explorer, it has some overlapping. I just wanted to give you a quick heads up!
    Other then that, great blog!

  11. Wonderful blog! I found it while surfing around on Yahoo News.
    Do you have any tips on how to get listed in Yahoo News?
    I’ve been trying for a while but I never seem to get
    there! Thanks

  12. You can definitely see your skills within the article you
    write. The sector hopes for more passionate writers such as you who aren’t afraid to mention how they believe.
    All the time go after your heart.

  13. Hmm it looks like your site ate my first comment
    (it was extremely long) so I guess I’ll just sum it up what I
    submitted and say, I’m thoroughly enjoying your blog.
    I as well am an aspiring blog blogger but I’m still
    new to everything. Do you have any tips for rookie blog
    writers? I’d certainly appreciate it.

  14. Hello my loved one! I want to say that this post is amazing, nice written and include approximately
    all important infos. I would like to see extra
    posts like this .

  15. You’re so cool! I don’t suppose I have read through
    something like this before. So great to discover another person with a few genuine thoughts on this subject.
    Seriously.. many thanks for starting this up. This
    website is one thing that is required on the web, someone with some originality!

  16. What’s up everyone, it’s my first go to see at this
    web page, and article is actually fruitful for me, keep up posting these types of articles or
    reviews.

  17. I like the helpful info you provide on your articles.

    I will bookmark your blog and test again right here regularly.
    I am fairly sure I’ll learn many new stuff proper right here!
    Best of luck for the following!

  18. Thank you for the good writeup. It in fact was a amusement account it.
    Look advanced to far added agreeable from you!
    By the way, how can we communicate?

  19. May I simply say what a relief to discover someone who
    genuinely understands what they are discussing online.

    You actually understand how to bring a problem to light and make it important.
    More people should check this out and understand this side of the story.
    I was surprised you are not more popular given that you surely possess the
    gift.

  20. Very good information. Lucky me I recently found your site by chance (stumbleupon).
    I’ve saved it for later!

  21. Hurrah! In the end I got a weblog from where I
    be able to genuinely obtain valuable facts regarding
    my study and knowledge.

  22. It’s perfect time to make some plans for the future and it’s time to be happy.

    I have read this post and if I could I wish to suggest you few interesting things or suggestions.
    Perhaps you can write next articles referring
    to this article. I wish to read more things about
    it!

  23. Hey there! Quick question that’s entirely off topic. Do you know how to make your site mobile
    friendly? My website looks weird when browsing from my apple iphone.

    I’m trying to find a template or plugin that might be able to resolve
    this problem. If you have any suggestions, please share.
    With thanks!

  24. Hi there, this weekend is fastidious in favor of me, for the reason that this occasion i
    am reading this impressive educational post
    here at my home.

  25. Quality content is the important to be a focus for the visitors to pay a visit the site, that’s what this web site is providing.

  26. I am not sure where you are getting your info,
    but good topic. I needs to spend some time learning more or understanding more.
    Thanks for magnificent info I was looking for this information for my mission.

  27. Write more, thats all I have to say. Literally, it seems as
    though you relied on the video to make your point.
    You clearly know what youre talking about, why waste your intelligence on just posting
    videos to your site when you could be giving
    us something informative to read?

  28. You actually make it appear really easy together with your presentation but I to find this topic to be actually something which I believe I would by no means understand.
    It sort of feels too complicated and very vast for me. I am having a look ahead
    for your subsequent submit, I will attempt to
    get the hang of it!

  29. Hey There. I discovered your blog the use of msn. This is an extremely well written article.
    I’ll make sure to bookmark it and come back to learn extra of
    your helpful information. Thank you for
    the post. I’ll certainly return.

  30. I got this website from my friend who informed me about this web site and at the moment this time I am visiting
    this web site and reading very informative articles at this place.

  31. You can certainly see your skills within the work you write.
    The sector hopes for even more passionate writers such as you who aren’t afraid
    to mention how they believe. All the time go after your
    heart.

  32. Greetings from Ohio! I’m bored to tears at work so I decided to browse your site on my iphone during lunch break.
    I love the info you provide here and can’t wait to take a look when I get home.
    I’m shocked at how quick your blog loaded on my cell phone ..
    I’m not even using WIFI, just 3G .. Anyhow, wonderful site!

  33. Nice post. I learn something totally new and challenging on blogs I stumbleupon everyday.
    It will always be helpful to read articles from other authors and use a little something from their web sites.

  34. What’s Happening i am new to this, I stumbled upon this I’ve found It absolutely useful and it has aided me out loads.
    I’m hoping to contribute & help other customers
    like its aided me. Good job.

  35. Neat blog! Is your theme custom made or did you download it from somewhere?
    A theme like yours with a few simple tweeks would really make my blog
    shine. Please let me know where you got your theme.
    Bless you

  36. Good day! I could have sworn I’ve been to this blog
    before but after reading through some of the post I realized it’s new to me.

    Nonetheless, I’m definitely delighted I found it and I’ll be book-marking and checking
    back frequently!

  37. Howdy are using WordPress for your site platform?

    I’m new to the blog world but I’m trying to get started and set up my own. Do you need any coding knowledge to make your own blog?
    Any help would be really appreciated!

  38. Howdy! I could have sworn I’ve been to this web
    site before but after going through many of the posts I realized it’s new to me.

    Anyhow, I’m certainly delighted I found it and I’ll be book-marking it and checking back often!

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.

%d bloggers like this: